Alocation

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Alocation is 'n kothuis in 'n veilige kompleks in Hibberdene, 'n kusdorp aan KwaZulu-Natal se Hibiskuskus. Dié gewilde vakansiedorp by die mond van die Umzimairivier bied heerlike swemstrande, 'n strandmeer en pragtige natuurskoon.

Die kothuis bied slaapplek aan tot 6 tot 8 gaste en het 4 slaapkamers en 2 badkamers.

Die kombuis het 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, ketel en kooktoebehore. Daar is ook 'n swembad en braaiplek in die kompleks.

Doendinge in Hibberdene sluit swem, duik, snorkel, skubaduik, visvang, gholf, voëlkyk, rolbal en tennis in.

Slaapplek

'n Bespreking by Alocation sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 3 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 4 - Huisves 1 persoon
1 x Enkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Visvang

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Badkamer

  •  Bad
  •  En-suite
  •  Stort

Betaalopsies op Perseel

  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Haardroër
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Satelliet-TV

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Waaier

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Onderdakparkering

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Alocation gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 000 per nag (vir 6 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za