Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Aloe Manor

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 26 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Elize K
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Gemaklik, netjies, gasvryheid. Baie lekker hier gebly! Pragtige tuine! Heerlike ontbyt! Kan dit aanbeveel!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tania S
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Aug 2024

Lekker, veilig, mooi en gerieflik. Ek het baie lekker by Aloe Manor gebly. Die gasvrou was ongelooflik oulik en het my elke oggend baie mooi ontvang rakende ontbyt. Hulle maak beslis die lekkerste omelette! Die uitsig is ook ongelooflik mooi.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nicky L
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Jun 2024

Excellent and pleasant. Host was very helpful and friendly. All-round pleasant stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Hannette
Aloe Manor
Hello Tania Baie dankie vir die positiewe kommentaar. Waardeer as mense nog dankbaar is. Hoop om jou weer te kan huisves in die toekoms. Baie liefde Hannette

Louis D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Aloe Manor is 'n kunssinnig ingerigte gastehuis met besonder hulpvaardige diens! Ons het die ruim slaapkamer en gerieflike badkamer terdeë waardeer. Voorts is die ontbyt elke oggend smaaklik voorberei en aangebied.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Hannette
Aloe Manor
Middag Louis Dankie vir mooi woorde. Altyd so bly as mense raak sien wat in ons hart aangaan. Was heerlik om julle hier te kon hê. Groetnis Hannette

Simoné B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Baie lekker. Baie lekker gebly, die plek is netjies. Gasvrou is baie aangenaam en het ons gehelp met alles wat ons nodig gehad het. Baie lekker ontbyt.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Hannette
Aloe Manor
Hello Simone Baie dankie. Waardeer. Groetnis Hannette

Anna D
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Feb 2024

Alles wat ons nodig gehad het vir 'n lekker naweek. Heerlik gebly. Baie vriendelik ontvang.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lindy H
1 nag Besigheidsreis
4.8
Feb 2024

Perfect stay. Amazing pool - the host was awesome! Definitely coming again for that pool! Thank you.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pieter B
1 nag Saam met lewensmaat
4.0
Mrt 2024

Soos bo. Ja. Voel deel van die huishouding.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Annette L
1 nag
5.0
Okt 2023

Gasvry. Mens voel dadelik tuis. Die tuin is ongelooflik mooi. Dit voel asof jy in die paradys rondloop. Dit het 'n kalmerende uitwerking op mens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Corina V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2023

Beautiful place, high level of comfort and service. Beautiful room and garden with different Aloe Vera plants. Excellent beds with electric blankets. Lovely hostess and good breakfast. Very good value for money!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Hannette
Aloe Manor
Hello Corina Thank you for your report. Greatly appreciated. Hope to see you in future. Go on with the good work you are doing. Kind Regards Hannette

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Hannette Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 26

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
Vanaf R1 720
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 720
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 24 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Jan van Riebeeck-weg 54, Oudtshoorn, 6620, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0ab9031218fd3e4a976b7e5647b3b58f0fe29e997ae5ed66ee5bfbd7001d250f105df1b7ddcafd8eea85fd49dda166b5f592?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 720 per nag, vir 2 mense 26 5 1 5 54 Jan Van Riebeeck Road Oudtshoorn 6620 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -33.60639 22.20329

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang