Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Aloes Country Inn

Gastehuis

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.2/5

Dave Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 14

Jaar gelys 9

Opsomming van Resensie

4.3 uit 5van 14 resensies vir Aloes Country Inn
Netheid
4.2/5
Diens
4.2/5
Ligging
4.2/5
Veiligheid
4.3/5
Waarde vir geld
4.4/5
Kenneth B - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kenneth B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Friendly staff.

Awesome. Peaceful and relaxing.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Claudi S - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Claudi S
Gesin met tieners

Waarde vir geld.

Ja, dankie, dit is gerieflike oornag verblyf oppad na Wildtuin as jy 'n ver pad gekom het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Thea B - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Thea B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Average accommodation, but nice and clean.

Bar seems to be treated as an owner's lounge and not as a public place. No atmosphere unfortunately. Room: toilet and kitchen lights work together and thus very interfering.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Andre S - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre S

Baie rustig en bekostigbaar.

Gemaklike oornag vir oorslaap tussen Mosambiek en Limpopo. Die restaurant is 'n bonus. Pragtige tuine. Vriendelike personeel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Aloes Country Inn se terugvoer

Thank you for staying with us and for your lovely review. We hope to see you again in the future.

Aloes Country Inn
Casper B - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Casper B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Waarde vir geld.

Rivier langs chalets baie mooi.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Madelein O - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Madelein O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlik.

Eenheid was absoluut pragtig. Kos uit die boonste rakke. Vriendelike personeel. Ligging wonderlik. Waarde vir geld deur en deur. Was bitter hartseer om huis toe te gaan na 'n wonderlike naweek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mark T - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mark T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Loved it, peaceful and calm.

The facility were clean, neat and value for money. The food was very good and the service from the staff was excellent.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Aloes Country Inn se terugvoer

Hi Mark,
Thank you so much for taking the time to give us such an awesome review. We hare very happy that you enjoyed staying with us and we look forward to seeing you again soon.
Stay safe
Aloes Team

Aloes Country Inn
Daniel D - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Daniel D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fabulous!

We really enjoyed our stay at the Aloes, more than we expected. Lovely area, quiet and the rooms very comfortable. Will see you again soon!

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Fantasties!

Ons het ons verblyf by die Aloes baie geniet, meer as wat ons verwag het. Pragtige omgewing, stil en die kamers baie gemaklik. Sien julle binnekort weer!

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Aloes Country Inn se terugvoer

Hi Carol-lynne,
Thank you so much for taking the time to give us such an awesome review. We hare very happy that you enjoyed staying with us and we look forward to seeing you again soon.
Stay safe
Aloes Team

Aloes Country Inn
Adriaan O - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Adriaan O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker gebly, vriendelike diens.

Kamer was voldoende, ligging was vir ons ook baie mooi, die diens was baie vriendelik en die kos was heerlik, sal beslis weer Aloes besoek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Aloes Country Inn se terugvoer

Good day Adriaan,

Thank you for the lovely review. It was a pleasure having you stay with us.

We hope to see you soon.

Kind regards,
Adrie de Meyer

Aloes Country Inn
Elsabe B - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Elsabe B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Mooi, natuurlike ervaring.

Mooi ruim kamer en gerieflike uitleg, goeie gehalte beddens en skoon linne en kamer. Kombuis is goed toegerus. Badkamer voldoende, maar stort se uitlaat is verstop. Dak lek as dit reën. Heerlike kos word bedien, vriendelike atmosfeer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Werner S - Aug 2016
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Werner S
Saam met eggenoot / lewensmaat

We love Aloes Country Inn, the natural environment just has it.

Aloes Country Inn is situated about half way between Johannesburg and the Kruger Park which makes it well placed to do a stop over before entering the park or when going back. The trip to the airport is not that strenuous before taking the long distance flight. The food which Dave prepares is superb.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Joy M - Aug 2016
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Joy M

Not quite up to our expectations.

No one to meet us on arrival and we had a two hour wait before we had access to our room. Fridge not turned on and toilet floor smelly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Aloes Country Inn se terugvoer

Good Afternoon Joy,
Our apologies that your stay was not up to your expectations. You arrived earlier than expected, and declined assistance getting to your room/unit.
We only turn the fridges on on request as most of our guests who only stay for one night never use it. Sorry about the bathroom.
We do hope that your stay next time will be more pleasant.
Our apologies yet again.
Hope you have a lovely day.
Kind Regards,
Dave and Lorna
Aloes Country Inn

Aloes Country Inn
Hans B - Mrt 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Hans B
Saam met vriende

Ons het onmiddellik tuis gevoel.

Dave en sy vrou het persoonlike aandag gegee en ons dadelik laat tuis voel. Die ete wat hulle self voorberei het, was uitstaande. Die kamer was gerieflik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mariet B - Des 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Mariet B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige natuur.

Die pad wat raas is 'n lastigheid. Dit is pragtig daar en die ontvangs is vriendelik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R650
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R650
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R650
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 28 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Doornhoek Plaas, Langs die N4, Waterval Onder, 1195, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb2b5e27213d98cf7f9c9ec47ad4c031a45cc664a092fabd5c9db09c7a2adf685e67a97b4e8a217e7497805f1d13350cb4c70?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R650 per nag, vir 2 mense 14 5 1 5 Doornhoek Farm Off the N4 1195 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -25.64508565394 30.374567725739
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem