LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Aloha 3 | LekkeSlaap
+14

Aloha 3

  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Malmok-straat 10, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 000 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Aloha 3 is 'n ateljeewoonstel in Paternoster, 'n bekoorlike vissersdorpie langs die Weskus. Dié dorpie met sy Mediterreense atmosfeer en blouselblou water, witgekalkte kothuise, tradisionele vissershuisies en ellelange wit strande is 'n gewilde toeristebestemming.

Aloha 3 is 'n knus eenheid met slaapplek vir 2 gaste. Die oopplan-kamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die kombuisie is goed toegerus vir selfsorg met 'n stoof, 'n yskas en 'n mikrogolfoond. Die sitkamer het 'n platskerm-TV en volledige DStv. Gratis WiFi word voorsien. Gaste kan ook lekker buite by die beskutte braai-area kuier. Goedgemanierde troeteldiere word toegelaat, mits gaste beddegoed vir hulle saambring.

Dié eenheid is sowat 80 m vanaf die strand en stapafstand vanaf die dorpie. Alhoha 1, 2 en 3 kan ook as 1 huis bespreek word.

Slaapplek

’n Bespreking by Aloha 3 sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed

Kenmerke

Braaiplek
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 71 resensies vir Aloha 3
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.8/5

Ligging

  • Malmok-straat 10, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
  • Gaste dink Aloha 3 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 000
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 000
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Malmok-straat 10, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA146172f9736351cfcc8df9df979edd1d51b6b195f7546d42cd86f340f2a4a14e6eb9723bf0a562c19a386253fe1b13532a71?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000  per nag (plek vir 2) 71 5 1 5 10 Malmok Street Paternoster 7381 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-17:00 10:00 -32.807345755757 17.89763846627
Stem vir ons in die World Travel Awards!

Stem vir ons in die World Travel Awards!

stem
stem