Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Aloha 3

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 77 resensies vir Aloha 3
Netheid
4.8/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.6/5
Sulayman N - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
2/5
Sulayman N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Cosy, but congested.

No privacy once blinds and front door are open, as the bedroom is visible from the street. We took a Fiesta and people waved at us from the street (LOL). The ceiling above our bed was loose. As it was a windy day, the ceiling moved up and down. It's a pity there's no video to show how lively the ceiling moved.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mona J - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Mona J
Saam met vriende

Genotvolle naweek van ontspanning.

Ons kon langs die see gaan stap en die natuurskoon inneem. Die Waterfront bied wonderlike kunswerke van verskeie kunstenaars. Koelkamers bied vertonings van hoogstaande gehalte. Lieflike wegbreek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Aloha 3 se terugvoer

HI Mona, so bly om te hoor julle het Aloha geniet. Ons hoop ons sien jul gou weer.

Aloha 3
Mike B - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Mike B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Swak, uiters swak.

Eienaars moet plek instand hou. Stortdeur hang aan een skarnier, wag net om te val. 1 rolletjie toiletpapier vir 'n hele naweek. Dak gaan enige oomblik inval a.g.v. voëls wat nesmaak binne-in dak. Plek makeer 'n ernstige verf binne. Voorsiening moet gemaak word vir loadshedding. 'n Rechargeable lig sal help.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Aloha 3 se terugvoer

Hi Mike, dankie vir jou terugvoering. Die stortdeur het ons dadelik aandag aangegee toe dit aangemeld is. Ons was egter nie bewus van die voel nes in die dak nie en sal hierna kyk. Elke gas kry 'n begin-pak van 1 toilet rol per toilet ens. en dit is die verantwoordelikheid van gaste om nog saam te bring. Ons het 'n herlaaibare lig in die eenheid gehad, net nie seker hoe dit nie meer daar is nie. Ons hoop ons kan julle eendag weer terug verwelkom onder beter omstandighede.

Aloha 3
Andre V - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Andre V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het baie lekker gekuier. Lekker weer gewees.

Baie lekker gekuier. 'n Etenstafel binne die eenheid sou 'n aanwins wees veral gedurende tye van gure weer. Kombuis was maar klein in vergelyking met Aloha 2 waar ons van te vore tuis gegaan het. In geheel gesien is Aloha 3 voldoende vir kort periodes.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Christopher M - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christopher M
Gesin met klein kinders

Awesome, quiet and peaceful place.

Would recommend anyone who want to visit Paternoster.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Billy S - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Billy S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die stilte was baie goed.

'n Baie rustige dorpie om jou kop te gaan skoonmaak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Aloha 3 se terugvoer

Hallo Billy
Baie dankie vir die terugvoer, ons is bly julle het Paternoster geniet.

Aloha 3
Madelein H - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Madelein H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Onaangenaam.

Huisie het 'n baie onaangename reuk gehad as gevolg van die muf in die kaste. Ons het self probeer kaste skoonmaak om van reuk ontslae te raak, maar het nog steeds gestink. Die stoof was foutief en het nie gewerk nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Aloha 3 se terugvoer

Hi Madelein
Baie dankie vir die terugvoering, ons wens net jul het dit onder ons aandag gebring tydens jul verblyf. Ons sou dit graag wou regmaak om jul tyd meer aangenaam te maak. Ek hoop egter nie dit verhoed dat jul weer ons lieflike dorp besoek nie. Sien uit om jul terug te verwelkom onder beter omstandighede

Aloha 3
Jacqueline B - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacqueline B
Enkelreisiger

Ideale plekkie vir wegbreek aan die Weskus.

Heerlik gekuier in gerieflike plekkie binne loopafstand van die see. Die enigste voorstel is dat die parkeerplekke duidelik afgebaken moet word.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Aloha 3 se terugvoer

Baie dankie vir die terugvoering, ons is bly om te hoor julle het Aloha 3 geniet.
Die nuwe eienaar sal beslis aandag gee aan die signs vir die parkering, dankie dat jul dit onder ons aandag bring.
Hoop ons kan jul weer eendag terug verwelkom.

Aloha 3
Sandra J - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sandra J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderful, unique for a couple and very very "cousie"

Ons het so lekker gekuier en omdat dit Nasionale braaidag was, het ons eers by vriende gaan braai en toe is ons dag van aankoms bietjie kort, maar ons kon nog die Sonsondergang bewonder op die "Beach" Net jammer ons moet voor 10h00 vertrek, maar ja reels is reels:)

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Reana B - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Reana B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het dit baie geniet, baie gestap, ook tot in Tietiesbaai.

Die plek is regtig goed toegerus. Al wat ons in die blyplek gemis het, was die feit dat daar geen toiletpapier nie. Ons het laat aangekom en was bietjie onkant gevang. Dan sal dit help indien daar bietjie koffie was. Ons kon nie ook nie 'n broodplank opspoor nie. 'n Sakkie hout sal ook baie help. Dalk kan dit alternatief bygevoeg word teen betaling. Ons het regtig lekker gebly. Baie dankie!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jacqui B - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacqui B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderful stay.

Clean and safe. Everything you need and more. Personal attention and a little extra. Made a Valentines weekend very special. Five stars!

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Wonderlike verblyf.

Skoon en veilig. Alles wat jy benodig en meer. Persoonlike aandag en nog meer. Dit het 'n Valentynsnaweek baie spesiaal gemaak. Vyf sterre!

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Giesela S - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Giesela S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlike tydjie gehad.

Die verblyf is baie goed geleë. Nie ver van die see af nie. Lekker stil.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Megan V - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Megan V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het 'n asemrowende tyd gehad.

Die plek is baie netjies. Alles is gemaklik en gerieflik naby. Paternoster is 'n pragtige dorpie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Schalk M - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Schalk M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige skoon verblyf. Die gasvrou het ons bederf met n bottel wyn, sjokolade en beskuitjies met ons aankoms.

Sal dit aanbeveel vir vriende. Sal vir seker weer daar gaan bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jacobus A - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacobus A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was net rustig en baie fantasties.

Mense moet dit net self beleef, want dit was vir my onbeskryflik lekker.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Madeleine J - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Madeleine J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige skoon verblyf met lekker verrassings deur Ronnie gelos. Awesome!

Ronnie was gaaf em behulpsaam met alles. Wonderlike verrassingsgeskenk in ruskamer met oral klein verrassings wat ons week se verblyf so aangenaam gemaak het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rosemarie D - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rosemarie D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons kom weer kuier.

Baie vriendelik ontvang, baie dankie vir die rooi wyn en eetgoed, dis nou going the extra mile. Akkommodasie was baie goed.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Simone L - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Simone L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Absolutely beautiful spot to stay in Paternoster!

Stunning place to stay in Paternoster, just around the corner from the beach. The owner has all the finishing touches for you, and you will not be short of anything. I would highly recommend this to anyone!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Andre V - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties!

Wat 'n aangename verassing was dit om in Aloha 3 tuis te kon gaan. Alles was netjies, skoon en versorg en die diens wat ons van Ronnie ontvang het was uit die boonste rakke. Dit was die beste verblyf wat ons op Paternoster gehad het die afgelope aantal jare. Verblyf by Aloha word sterk aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Franz T - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Franz T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Asemrowend.

Waarde vir geld. Ons moet ons selfoon by.die huis los. Geen TV en net die plek geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Aneesah A - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Aneesah A
Saam met eggenoot / lewensmaat

It was absolutely amazing.

Ronnie is an absolute star! The unit is neat and fully equipped. Her hospitality was out of this world. It was one of my best stays ever.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Dit was absoluut verstommend.

Ronnie is 'n absolute ster! Die eenheid is netjies en volledig toegerus. Haar gasvryheid was uit die boeke uit. Dit was een van my beste verblyf-ervarings ooit.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ian O - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ian O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gerieflik en skoon.

'n Oulike vissershuisie met alles wat ons nodig gehad het, ook inligting oor die dorp en omgewing, met 'n lys van restaurante. Daar was ook 'n sakkie braaihout en aanstekers.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rushda A - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rushda A
Saam met eggenoot / lewensmaat

I would highly recommend this place anytime.

We stayed in Aloha 3 it was very neat and had everything we needed and Ron was so friendly. We were spoiled with nice snacks when we arrived. I would highly recommend this place.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Annie B - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Annie B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker!

Aloha 3 is definitief goeie waarde vir geld. Baie netjies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Chantelle K - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chantelle K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Absolutely divine! So spoilt, so loved!

Our beautiful host, Ron, went over and above to make our experience so special. Aloha 3 was absolutely beautiful!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Zandri V - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Zandri V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlike rustigheid.

Het ons verblyf ten volle geniet. Area is stil en rustig, weg van die besige dorp gedeelte. Lekker naby aan die strand. Huisie is toegerus met als wat jy nodig het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anita K - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anita K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was 'n ongelooflike lekker verblyf. Alles was soos belowe. Ronnie bederf met 'n hele paar ekstras.

Ek sal Aloha vir enige persoon aanbeveel en definitief weer van die verblyf gebruik maak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Charmain V - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charmain V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Plek goed ingerig, het regtig alles wat jy nodig het, daar was selfs 'n sakkie hout met blits. Bitter netjies!

Ongelooflik lekker gebly, Ronnie het uit haar pad gegaan om ons welkom te laat voel en bederf met lekker sherry en chocolates. Nogmaals dankie, die moeite wat Ronnie en helpers gedoen het word opreg waardeer. Sal beslis plek aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Magda K - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Magda K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie skoon, rustig, met uitstekende gasvrou.

Het fantasties gebly. Ronnie het werklik uit haar pad gegaan om alles vir ons so gerieflik en aangenaam moontlik te maak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Wayne N - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wayne N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Absolutely amazing and awesome value for your money!

It was truly home away from home. Very clean and neat and the welcome gifts just makes you feel immediately at home. You take the small things for granted and people don’t really appreciate the small things. Ronnie offered us a pack of ice, milk and wood and firelighters. Even though this is a small gesture it goes about a long way and it really makes a lasting impression in one’s life. Ronnie is so friendly and helpful and every time you call her she is so warm and friendly and she makes you feel at ease and attends to your query. I will definitely recommend this place to other people. My wife was extremely satisfied with everything and we will definitely return to the same place in the future. I definitely give this place a rating of 5/5.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anita G - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anita G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Onbeskryflik mooi, en netjies. Is van plan om definitief terug te gaan in die toekoms.

Ronnie het ons vriendelik ontvang met 'n verrassende bottel rooiwyn en sjokolade. Verblyf was skoon en netjies. Linne/handdoeke was skoon en vars. Die eenheid was toegerus met koffie/tee, suiker, melk en alle eetgerei. Ys in die yskas. En 'n sak hout was voorsien. Baie dankie Ronnie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sharon M - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sharon M
Gesin met tieners

Waarde vir geld.

Aloha 3 is 'n baie netjies en gerieflike plek om in te bly. Dit is 'n klipgooi van die see af. Die buurt self is baie veilig. Ek sal weer enige tyd terug gaan. Ronnie en haar man het vir ons baie laat tuis voel toe ons inboek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Renda H - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Renda H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lovely, functional stay for a romantic getaway!

We loved Aloha 3! The place is neat and clean and had everything we needed. We received a lovely bottle of wine and snacks upon arrival. The owner was really friendly and very helpful. We'll definitely be back.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Pragtige, funksionele verblyf vir 'n romantiese uitstappie!

Ons het Aloha 3 terdeë geniet! Die plek is netjies en skoon en het alles wat ons nodig het. By aankoms het ons 'n lekker bottel wyn en versnaperinge gekry. Die eienaar was baie vriendelik en baie behulpsaam. Ons sal beslis terug wees.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Titus J - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Titus J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasie en rustig.

Gasvrou baie vriendelik. Kommunikasie uitstekend.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Carin P - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carin P
Gesin met klein kinders

Baie goed ingerig, heerlike see-vakansie.

Awesome eenheid, dankie aan Blanche wat so informatief en ondersteunend was. Ons het gemaklik en welkom gevoel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Eugene F - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Eugene F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was fantasties.

Die dorpie was baie rustig en 'n goeie plek om jou gedagte en liggaam te laat rus.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Meisie B - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Meisie B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker.

Plek was baie skoon en netjies en die verwelkoming was baie lekker met klein geskenkies wat baie lekker was. Vat net Doom saam vir al die spinnekoppe buite by die braai-area.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Aloha 3 se terugvoer

Dear Wanda,

Thank you for the great review! I went looking for the spiders but only found lots of very small dandelion-like flowers which blew in from a garden and could possibly be mistaken for little spiders. Doom sprays are in units to discourage uninvited pests. However, I am glad you brought this to my attention.

Regards,
Aloha 3

Aloha 3
Etienne D - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Etienne D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustigheid is fantasties.

Baie goeie diens. Net jammer die bouery rondom ons het ons rustigheid by tye versteur. Andersins 'n wonderlike ervaring.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lynette L - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lynette L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Tuis en dadelik bederf gevoel.

Aan te beveel vir enigeen. Wonderlike gasvrou, wat uit haar pad gaan om jou tuis te laat voel. Pragtige plekkie, so netjies en verwelkomend. Sien ons definitief weer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Julie G - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Julie G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was heerlik!

Heerlike rustige eenheid, al wat 'n effense steuring was is die bouwerk wat skuins oorkant die pad plaasvind. Behalwe vir dit was dit heerlik gewees, nogmaals dankie aan Ronie vir die verwelkomingsgeskenkies wat ons ontvang het, die bottel wyn was veral baie welkom.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Zayne S - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Zayne S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aloha 3 is a beautiful cottage, would definitely recommend it to friends and family.

Paternoster is a beautiful place and I would recommend it to friends and family.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Karin-lee S - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Karin-lee S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige plekkie. Skoon, netjies en als wat jy nodig het vir 'n kort verblyf.

Ons het ons verblyf terdeë geniet. Al die klein ekstras was 'n pluspunt. Lekker bottel wyn, sak hout en ys vir jou eerste aandjie daar. Heerlikste beskuit vir koffie vroeg oggend. Al wat kort gekom het is die see-uitsig. Lekker stoepie en braai-area. Vir waarde vir geld verblyf sal ek definitief Aloha 3 aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elsabe C - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elsabe C

Ongelooflik, 'n warm, huislike gevoel.

Dit was 'n aangename verblyf, het dit geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elizabeth M - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elizabeth M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons is bederf en het baie welkom gevoel.

Ons is bederf en het baie welkom gevoel. Kommunikasie en inligting was baie goed beplan, niks wat ons nodig gehad het nie. Plekkie was goed uitgelê en net klere en kos was nodig. Baie netjies, sal definitief weer die akkommodasie gebruik. Aloha leef definitief liefde na hul medemens uit. Nogmaals baie dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Louise S - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louise S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlik, netjies en gerieflik.

Definitief waarde vir geld. Gaan so voort.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Bokkie (gj) V - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Bokkie (gj) V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Perfek vir twee persone wat net rustig wil wees.

Daar's als. Die plekkie is skoon, netjies met gratis WiFi, mooi TV, 'n lekker bed en ontspanningstoele, 'n lekker stoep om te braai en rustig 'n goeie wyn te geniet. Die gasvrou, Ronnie is gaaf en sorg dat alles op sy plek is en daar is genoegsame pamflette van die omgewing en sy doen dinge om jou dae lank besig te hou. O ja, daar is beskuit, koffie, tee en melk in die yskas.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jeneke B - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Jeneke B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Amazing.

Die akkommodasie was inderdaad waarde vir my geld. Ek sal beslis weer en weer teruggaan, want ons het tuis gevoel onmiddellik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jonelle A - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Jonelle A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was regtig baie nice.

Ons het die naweek baie geniet. Alles was perfek en goeie kliëntediens vanaf ontvangs.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Joanine V - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joanine V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlike verblyf!

Baie netjiese verblyf en klein bederfies soos bottel wyn ens. Kan dit hoogs aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Juliane M - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Juliane M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gerieflik en gesellig.

Ons het 'n warm verwelkoming van Ronnie ontvang al het ons later as die inklok-afspertyd opgedaag. Ons het die komplimentêre wyn, tee en koffie met vars melk in die yskas geniet. Die hele eenheid was baie mooi skoon en netjies en dit was lekker om in te lê met die premium DStv. Sal Aloha definitief aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Adele S - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adele S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Presies wat die woord Aloha beteken het ons hier ervaar.

Bekostigbaar en was gestock met als van vuurmaak hout, blits, koffie ens., melk, shower gel, vol DStv en 'n bottel sjampanje! Jy het net jou klere en kos nodig as jy hier bly. Awesome gewees!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Dirk K - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Dirk K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker gebly.

Het baie lekker gebly, lekker braai geriewe, plek was skoon en gerieflik eienaar vriendelik en behulpsaam.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Michelle T - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlike plekkie om af te skakel en te vergeet van die gewoel van alledaagse lewe!

Ons was baie beïndruk met Aloha 3 - dis 'n ideale plekkie vir twee mense, goed ingerig met alles wat benodig word. Selfs 'n bottel koue vonkelwyn het vir ons in die yskas gewag. Ons sal dit beslis aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
David V - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
David V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Modern, cosy, clean and very well equipped.

Stayed at Aloha 3, modern, cosy, well equipped, full DStv and WiFi. Value for money. Will definitely come visit again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rieks C - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rieks C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die eienaar is uiters gasvry en baie behulpsaam en gaan uit haar pad om verblyf so gemaklik as moontlik te maak.

Heerlik gekuier in Paternoster - die verblyf is naby aan die strand geleë - die eienaar maak seker dat aan alle noodsaaklikhede voorsien word om te voldoen aan selfsorg - dit was aangenaam om daar te bly en die eienaar doen werklik moeite om gaste tuis te laat voel en te bederf met aangename verrassings om verblyf soveel meer te geniet. Ronnie is 'n dierbare persoon en maak seker dat 'n mens dadelik tuis voel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anneke W - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anneke W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtig, skoon en gerieflik.

Baie dankie Ronnie. Jou skoon en gerieflike plekkie het ons tyd in Paternoster net nog meer spesiaal gemaak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Thinus V - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Thinus V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Net wat ek nodig gehad het.

Als was perfek, ek dink net 'n geboude buitebraai sal beter werk omdat die een baie rook as die wind waai. Dankie weereens.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Aloha 3 se terugvoer

Hi Thinus.

Thank you for review and input. Much appreciated.Will definitely look at a built in braai.

Regards,
Ronnie

Aloha 3
Daniel R - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Daniel R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was great.

Regtig bo verwagting ons tuis laat voel. Ons het selfs 'n bottel vonkelsap as geskenk vir ons huweliksherdenking ontvang. Dít was great!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marietjie J - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Marietjie J
Saam met vriende

Gerieflik ruim netjies!

Heerlik gekuier. Goeie matras! Alles puik en baie skoon en netjies. Hulle het moeite gedoen om vir ons melk en beskuit te gaan koop. Daar was ook ys en vuurmaakhout in ons kamer. Internet was stadig maar die eienaar het onderneem om dit aan te spreek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gerdia V - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerdia V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlik!

Ronnie en haar man het rêrig uit hulle pad gegaan om ons tuis te laat voel! Was 'n wonderlike ervaring! Die eenheid het alles wat mens nodig het en meer. Baie dankie Ronnie - ons het lekker gerus en dit was lekker om julle te ontmoet!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jaun-marie H - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaun-marie H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties, netjies en rustig.

Baie lekker plek, baie mooi en netjies. Was vriendelik verwelkom en is mal oor die plek. Sal weer teruggaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Melissa V - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melissa V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlike rusplek.

Ontspan ten volle. Stunning.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Angelique M - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Angelique M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was fantasties. Mooi skoon en netjies en alles wat jy nodig het.

Baie lekker en skoon en netjies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Danica D - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Danica D
Gesin met klein kinders

Rus en vrede vir ons siele.

Aloha 3 is regtig baie mooi en netjies - geen klagtes oor die ligging dis baie naby aan die see lekker vir my dogtertjie. Waarde vir geld: Ek voel die prys is bietjie onvanpas vir daai tipe plekkie veral as mens die hele naweek wil ontspan, ons het al vantevore 'n naweek spandeer in Paternoster vir bietjie meer en was baie beslis die moeite werd. Sal aanbeveel dat Aloha 3 se prys aangepas word.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Aloha 3 se terugvoer

Aloha price includes full DStv, free Wi-Fi, a toddler bed and a plastic scooter for use. Starter packs include wood, ice and tea, coffee, sugar and milk.

Aloha 3
Jan A - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Silwerskoon, cozy en fantastiese waarde vir geld!

Aloha is uitstekende waarde vir geld. Pragtig en volledig toegerus!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marco F - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marco F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Besonders lekker!

Dit was net 'n plesier om daar te kuier vir 6 aande. Ronnie het uit haar pad uit gegaan om die kuier net nog meer prettig te maak. Beveel dit aan vir enige iemand! En dis "pet friendly".

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Carmen J - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carmen J
Saam met vriende

Aloha was perfek, mooi skoon, rustig en baie gesellig.

Aloha was perfek, waarde vir jou geld en alles waaraan jy kan dink. Die vuurmaakplekkie was perfek vir die winter en diens was uitstekend. Ons sien julle gou weer!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jan D - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
1/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Jan D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie aangenaam ontvang en heerlik ontspan in die netjiese, skoon verblyf.

Heerlik gekuier en aangenaam ontvang!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ferdi B - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Ferdi B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjies, skoon en gesellig.

Ons was aangenaam verras. Het baie lekker gekuier en sal graag weer daar wil gaan oorbly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Laraine S - Jun 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Laraine S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beste self-catering in Paternoster.

Aloha was ongelooflik mooi. Dankie aan Ronnie vir 'n wonderlike tyd, sy het rerig uit haar pad uit gegaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jeanine J - Jun 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jeanine J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Awesome!

I must say that the accommodation was perfect, excellent and the owner made us feel so at home I would definitely go again and would recommend it to my family and friends.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Awesome!

Ek moet sê dié plek was perfek, uitstekend en die eienaar het ons so tuis laat voel dat ek definitief weer sal gaan en ek sal dit aanbeveel vir vriende en familie.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Francois N - Mei 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Francois N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekende waarde vir geld.

Die verblyfopset by Aloma is netjies en gerieflik. Dit is geleë in 'n stil straat en is nie ver van die strand af nie. Ideaal vir 'n rustige en besonderse wegbreek. Kan definitief die plekkie aanbeveel vir enigiemand wat in daardie omgewing reis. Ons was verstom oor hoe pragtig Paternoster is. Ons eie klein Griekeland aan die Weskus. Sal beslis weer kom kuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hester E - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Hester E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlike, vriendelike ontvangs.

Gehalte slaap en kuier plek. Sal weer daar wil bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jan V - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan V
Saam met eggenoot / lewensmaat

We had a lovely stay and will visit again!

Aloha 3 cozy, clean and well equipped, we loved the full DStv! Francis and Ronnie are extremely kind and helpful. Would recommend without any hesitation!

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Ons het 'n lieflike tyd gehad en sal dit weer besoek!

Aloha 3 is knus, skoon en goed toegerus, was mal oor die vol DStv! Francis en Ronnie is baie gaaf en hulpvaardig. Sal hulle aanbeveel sonder om te huiwer!

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Bradley A - Mrt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Bradley A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasmagoriese naweek.

Aloha se ligging baie nice, loopafstand van die see en restuarante. Die eienaar Ronnie was baie vriendelik en sy het ons baie tuis laat voel. Aloha is soos "home away from home". Dit was baie ideaal vir my en vrou wie net gou weg wou gebreek het. Ons gaan definitief weer daar kuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Chris J - Mrt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chris J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aangenaam - gasheer en -vrou het ons baie welkom laat voel.

Aloha 3 is ideaal vir 'n naweek weg. Alhoewel nie op die seefront nie, is mens naby aan aan die see, restaurante en Oepvikoep. En alles was wonderlik skoon en netjies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lynn T - Mrt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lynn T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vyfster-verblyf in 'n paradys -bestemming.

Die verblyfplek is basies nog nuut en baie gerieflik. Dit is deeglik toegerus met alles wat jy nodig het. Selfs 'n sak hout en 'n sak ysblokkies is deel van die pakket. In die 2 dae wat ons daar deurgebring het, het ons bevriend geraak met die gawe eienaar en sy eggenote. Ek en my man het verlief geraak op Paternoster en oorweeg dit nou sterk om eiendom daar te koop.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R1 100
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 100
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 100
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Malmok-straat 10, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA146172f9736351cfcc8df9df979edd1d51b6b195f7546d42cd86f340f2a4a14e6eb9723bf0a562c19a386253fe1b13532a71?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag (plek vir 2) 77 5 1 5 10 Malmok Street Paternoster 7381 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -32.807345755757 17.89763846627