Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Alpaca Inn

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.8/5

Yanic Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 18

Jaar gelys 7

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 6 resensies vir Alpaca Inn
Netheid
4.8/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Tarquin W - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tarquin W

Little piece of heaven.

We needed a break from work and to recharge our batteries. We found that! Yanic was a fantastic host. We left feeling recharged and wanting to go back for our next holiday. Sheba was amazing and looked after us as if we were family. The donkey and alpacas were a treat all around. Our furr baby was in 7th heaven.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Helene B - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Helene B

Groot spasie met wonderlike uitsig op die berge, en loopafstand vanaf die res van die dorp.

Cyril en Sheba was wonderlik en het seker gemaak ons het alles vir ons twee aande verblyf. Die alpakkas voer aan die einde van die dag was 'n bonus. Daar is ook 'n swembad wat heerlik sal wees om in die somer te benut. Kamers het albei kaggels. Daar is geen bad soos in die foto's aangedui nie, slegs twee storte in elke kamer. Die linkerkantste kamer se stort vat redelik lank voordat dit warm water het, so die eerste dag in die ander kamer gaan stort want het aangeneem daar is iets fout met warm water. Sal definitief weer besoek in die somermaande.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Christine T - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christine T

Fabulous stay - gorgeous location and home!

Petrus and Sheba were wonderful and everything was beautiful!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Charl G - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charl G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Plasie in die middel van die dorp.

Lekker ontspan. Huis op die plaas in die pragtige skoon Montagu. Vriendelike werkers en baie rustige honde.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mirinda O - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mirinda O
Saam met vriende

Ongelooflik spesiaal!

Dit was ongelooflik gerieflik en lekker! Sal definitief die plekkie aanraai vir enige iemand.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Alwyn L - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alwyn L
Gesin met klein kinders

Vreeslik geniet. View is amazing.

Perfek vir families.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R4 200
per nag, vir 8 mense
Vanaf
Vanaf R4 200
per nag, vir 8 mense
Vanaf
R4 200
per nag, vir 8 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Reitzstraat, Montagu, 8001, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4824e338d88d1e5b1b7c368cc22ce3419ac82f8b09c4dcb72008732d7f9f700cb64668761df20cca9332bc8017fcc047b49f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 200 per nag, vir 8 mense 6 5 1 5 Reitz Street Montagu 8001 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.792567287929 20.114943240842
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem