Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Alpha Excelsior Guest Farm

Riverside Cottage
Vanaf
Vanaf R1 040
per eenheid
Beskrywing

Die Riverside-kothuis is ’n oopplan-leefarea en beskik oor 1 dubbelbed en 1 slaapbank. Die kothuis het ’n badkamer met ’n stort. Langs die beddens is daar ’n kombuisie met ’n yskassie, ’n tweeplaat-gasstoof en sekere eetgerei en breekware. Die kothuis het ’n skadu-veranda met ’n braai-area. Daar is ook WiFi, lugversorging en ’n buite-stort. Gaste wat hierdie eenheid bespreek het toegang tot die swembad wat met ander kothuise gedeel word.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed Kinderbank vir 1
Slaapkamer
Plek vir 3 mense
1 xDubbelbed
1 xKinderbank vir 1
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Ekstras
  • Kroegyskas
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
Huisreëls

Braaihout en ys is te koop op die perseel.
Rooiwyn, tafelolywe en olyfolie (wat op die plaas gemaak word) is ook te koop.

Troeteldierbeleid:
Let asb. dat goedgemanierde, klein- tot mediumgrootte troeteldiere wat goedgemanierd is toegelaat word indien dit vooraf gereël word.
Troeteldiere word egter nie op die meubels in die kothuise toegelaat nie.
Gaste moet asb. hul eie bedjies en beddegoed vir hul troeteldiere saambring.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Weavers Cottage
Vanaf
Vanaf R1 280
per nag, vir 2 mense
Beskrywing

Hierdie kothuis bied verblyf aan 4 gaste en beskik oor 1 slaapkamer en 1 badkamer. Die slaapkamer het ’n dubbelbed en die badkamer het ’n stort, wasbak en toilet. In die leefarea is daar ’n dubbelslaapbank vir die derde en vierde gas om op te slaap. Die kothuis het ’n kombuisie met ’n yskas-vrieskas, tweeplaat-gasstoof en sekere eetgerei en breekware. Die leefarea het ook ’n houtkaggel en lei na die vuurpit buite. Daar is WiFi, lugversorging en ’n buite-stort. Gaste wat hierdie eenheid bespreek het toegang tot die swembad wat met ander kothuise gedeel word.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed Kindermatras vir 1
Slaapkamer 1
Plek vir 3 mense
1 xDubbelbed
1 xKindermatras vir 1
Kinderbank vir 2
Area 1
Plek vir 2 mense
1 xKinderbank vir 2
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Kaggel
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
Huisreëls

Braaihout en ys is te koop op die perseel.
Rooiwyn, tafelolywe en olyfolie (wat op die plaas gemaak word) is ook te koop.

Troeteldierbeleid:
Let asb. dat goedgemanierde, klein- tot mediumgrootte troeteldiere wat goedgemanierd is toegelaat word indien dit vooraf gereël word.
Troeteldiere word egter nie op die meubels in die kothuise toegelaat nie.
Gaste moet asb. hul eie bedjies en beddegoed vir hul troeteldiere saambring.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Old Farm House
Vanaf
Vanaf R1 600
per nag, vir 2 mense
Beskrywing

Hierdie kothuis bied verblyf aan 8 gaste en beskik oor 4 slaapkamers en 2 badkamers. Daar is ’n dubbelbed in 3 van die slaapkamers en die vierde slaapkamer het 1 enkelbed en ’n stapelbed. Die hoofslaapkamer het ’n en suite-badkamer en die tweede, derde en vierde slaapkamer deel die tweede badkamer. Die kombuisie het ’n yskas, vierplaat-gasstoof, mikrogolfoond, ’n Dover-houtstoof en sekere eetgerei en breekware. Die oopplan-leefarea lei na ’n veranda waar daar ’n braai-area is. Gaste wat hierdie eenheid bespreek het toegang tot die swembad wat met ander kothuise gedeel word.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
Huisreëls

Braaihout en ys is te koop op die perseel.
Rooiwyn, tafelolywe en olyfolie (wat op die plaas gemaak word) is ook te koop.

Troeteldierbeleid:
Let asb. dat goedgemanierde, klein- tot mediumgrootte troeteldiere wat goedgemanierd is toegelaat word indien dit vooraf gereël word.
Troeteldiere word egter nie op die meubels in die kothuise toegelaat nie.
Gaste moet asb. hul eie bedjies en beddegoed vir hul troeteldiere saambring.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Homestead
Vanaf
Vanaf R1 760
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 6 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Homestead bied verblyf aan 8 gaste en beskik oor 2 en suite-slaapkamers, ’n solder met ’n badkamer en ’n goed toegeruste kombuis en leefarea. Elke slaapkamer het ’n koningingrootte-bed en ’n en suite-badkamer met ’n stort of bad. Die solder het 4 enkelbeddens en het toegang tot ’n badkamer met ’n stort. Die kombuisie het ’n yskas-vrieskas, ’n tweeplaat-gasstoof, broodrooster en sekere eetgerei en breekware. Dié kothuis bied WiFi, maar daar is nie lugversorging of ’n TV nie.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed Kindermatras vir 1
Slaapkamer 3
Plek vir 4 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
2 xKindermatras vir 1
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
Huisreëls

Braaihout en ys is te koop op die perseel.
Rooiwyn, tafelolywe en olyfolie (wat op die plaas gemaak word) is ook te koop.

Troeteldierbeleid:
Let asb. dat goedgemanierde, klein- tot mediumgrootte troeteldiere wat goedgemanierd is toegelaat word indien dit vooraf gereël word.
Troeteldiere word egter nie op die meubels in die kothuise toegelaat nie.
Gaste moet asb. hul eie bedjies en beddegoed vir hul troeteldiere saambring.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R1 100
per nag (plek vir 2)
  • Kapasiteit: 19 mense
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs R364, Pakhuispas, Clanwilliam, 8135, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbf0ab2156cfe87104b683126613afcbb6a545ad04eadcf32722d859068f104d405a6194bbd38f34c710374b3b345c568ff80?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag (plek vir 2) 12 5 1 5 Off the R364 Pakhuispas 8135 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-20:00 10:00 -32.113089457194 19.058944811114
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem