Alpha Excelsior Guest Farm
- Kapasiteit: 19 mense
-
Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Langs R364, Pakhuispas, Clanwilliam, 8135, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R1 100 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Alpha Excelsior Guest Farm bied selfsorg- en karavaanverblyf op 'n plaas aan die rand van die Cederberg Wildernisarea in die hartjie van die Rocklands-vallei bied. Die area is net oorkant die Pakhuispas in 'n afgeleë, onderontwikkelde area met ongerepte natuurlike prag naby Clanwilliam in die Wes-Kaap.
Die selfsorgverblyf op die plaas beskik oor 2 afgeleë kothuise, Riverside en Weavers, wat albei lugversorging het 'n romantiese wegbreek bied en The Cape Dutch Homestead en Old Farm House wat perfek is vir groter groepe. The Donkey Camp het 7 retro-karavane en 'n gemeenskaplike lapa genaamd die Leopard Lapa en is perfek vir diegene op 'n kleiner begroting.
Alle gaste het toegang tot die plaasdam om te swem en met kajakke te roei. Daar is ook braaigeriewe. Gaste wat by die kothuise bespreek het die eksklusiewe gebruik van die sprankelende swembad. Daar is 'n pool-tafel in die Leopard lapa by The Donkey Camp. Gaste moet asb. navraag doen by ontvangs oor die deposito vir die pool-stokke en -balle.
Daar is 'n gedeelte van die eiendom wat onafhanklik van die kragnetwerk is en hier het gaste toegang tot WiFi 24 uur per dag.
Alpha Excelsior is die ideale plek om as basis te gebruik om die noordelike deel van die Cederberg te verken. Dit bied maklike toegang na verskeie staproetes, rotskuns-plekke en wêreldbekende bouldering, asook wyn- en olyfolie-proesessies by die Rugged Rocks-wynkelder op die plaas.
Die streek is bekend vir sy jaarlikse veldblomme, die grootste konsentrasie Khoisan-rotskuns in Suider-Afrika en die pragtige, ongerepte landskappe en unieke rotsformasies wat deur die inwerking van jare se erosie op sandsteen veroorsaak is, asook die groot verskeidenheid flora en fauna in die omtrek.
Die omliggende berge is wêreldbekend vir rotsklim en bouldering.
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Speletjieskamer
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Troeteldiere indien gereël
- Selfsorg
- Wynkelder
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Wynproe
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Alpha Excelsior Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 13
Jaar gelys 7
Ligging
- Langs R364, Pakhuispas, Clanwilliam, 8135, Wes-Kaap
- Gaste dink Alpha Excelsior Guest Farm het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 19 mense
-
Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Langs R364, Pakhuispas, Clanwilliam, 8135, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom