LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Alpine Way Holiday Houses | LekkeSlaap
+21

Alpine Way Holiday Houses

Selfsorg
Eenheid 1
Vanaf
Vanaf R1 800
per eenheid
Beskrywing

Dié ten volle gemeubileerde huis beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer en tweede slaapkamer het elk 'n koningingrootte-bed en die derde slaapkamer het 2 koningingrootte-beddens. Elke badkamer het 'n stort. Die oopplan-kombuis het 'n oond, stoof, mikrogolfoond en 'n yskas. Die leefarea het 'n eetkamertafel met sitplek vir 6 mense en die sitkamer het 'n TV met sekere DStv-kanale.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 4 persone
2 xKoningingrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Badkamer
  • Stort
Kamergeriewe
  • Lugversorging
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg.

Huisreëls

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R1000 word vereis met inklok. Dit in binne 3 dae na gaste se vertrek ten volle terugbetaalbaar.

Kansellasiebeleid - Matig
Ons Covid-19 waarborg: Ons waarborg ’n volle terugbetaling vir enige kansellasies weens nasionale of provinsiale beperkings op reis wat jou daarvan weerhou om jou bespreking te gebruik Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R1 800
per nag (plek vir 8)
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Alpine-weg 49, Uvongo, 4270, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAqx4F3F5QlT8hW5m2kSBmpokJP01Pgj2Rdwdf5H5VCnS4qAJxbq?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 800  per nag(plek vir 8) 1 5 1 4 49 Alpine Way Uvongo 4270 KwaZulu-Natal 086 999 0018 13:00-19:00 11:00 -30.826170536879 30.388220250497
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!