Alte Welkom Guesthouse
- Kapasiteit: 16 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Rudolfstraat 36, Wilkoppies, Klerksdorp, 2175, Noordwes
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R700 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Alte Welkom is 'n gastehuis in Klerksdorp wat slaapplek vir 16 gaste bied. Verblyf by Alte Welkom-gastehuis is ideaal vir besigheidsmense of hospitaalbesoekers wat 'n meer persoonlike, huislike en rustige atmosfeer soek.
Daar is 8 kamers met en suite-badkamers beskikbaar. Die kamers het elkeen 'n dakwaaier en paneelverwarmers. Elke kamer het ook 'n kombuisie, koffie- en teemaakgeriewe en 'n TV met 6 kanale. As 'n gas 'n ander kanaal wil kyk, kan dit met die bestuurder gereël word. Daaglikse skoonmaakdienste is beskikbaar en linne word vervang.
Veilige gasteparkeerplek is beskikbaar.
Gaste ontvang hul eie hekafstandbeheer saam met die kamersleutel.
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Satelliet-TV
- Daaglikse Skoonmaakdiens
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Etes Op Versoek
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.5/5
Carol Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 36
Jaar gelys 10
Ligging
- Rudolfstraat 36, Wilkoppies, Klerksdorp, 2175, Noordwes
- Gaste dink Alte Welkom Guesthouse het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Wilkoppies Klerksdorp Noordwes
- Kapasiteit: 16 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Rudolfstraat 36, Wilkoppies, Klerksdorp, 2175, Noordwes
- Alle ouderdomme is welkom