Selfsorg in Danabaai

Altelekker by die See

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 134 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Karien J
Kort verblyf
5.0
Des 2025

Baie skoon, netjies en gerieflik. Ons het baie tuis en welkom gevoel. Die oorbly by Altelekker by die See was heerlik gewees. Alles was netjies, baie skoon en baie gerieflik. Ons is baie hartlik ontvang. Dit was 'n wonderlike ervaring gewees.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lizinda G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2025

Was heerlik om by julle te kon kuier. Baie lekker plek om te bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elize P
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Okt 2025

Uitstekend. Pragtig en goeie ligging. Baie dankie vir die netheid en goeie diens. Ons wil altyd weer daar bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Joanna G
Kort verblyf
5.0
Sep 2025

All round fantastic place. This is just an awesome place. The owner is so wonderful and makes you feel like your long lost family. He has health issues and still went out of his way to take care of us. The accommodation was great, nice and big, and very comfortable. Very well equipped with everything and more. It is also in the beautiful Dana Bay. Loved our stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Margaret Grobler G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Asemrowend. Dit was nou absoluut die moeite werd om by Altelekker by die see tuis te gaan vir ons vakansie. Die eienaar was baie vriendelik en hulpvaardig. Die plek is verskriklik netjies en 'n plesier om in te woon. Ek beveel die plek 100% aan sonder om twee keer te dink. Nogmaals dankie vir 'n wonderlike ervaring!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Augusta P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Baie netjies en gerieflik. Verblyf was wat ons verwag het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Michelle P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2025

Peaceful. The owner was kind and we enjoyed the stay. Very peaceful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sp V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2025

Opsomming - perfek. Soos die Engelse sou sê "home away from home" en beter. Heerlik gebly na die vriendelike ontvangs en afskeid van Abrie. Alles wat jy nodig het en meer. Alles baie netjies en behoorlike onderhoud duidelik sigbaar. Regtig baie heerlik gebly en die area baie skoon en rustig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gerhard B
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Apr 2025

Alles is daar! Selfs 'n see uitsig. Ideale plek vir kinders van oorsee, of enige plek ver, wat by hulle ouers in Mosselbaai omgewing, wat beperkte slaapplek het, kom kuier. 1.5 km van Mosselbaai Aftree en Leefstyl oord. Dit het perfek vir ons gewerk.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Schalk W
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mrt 2025

Uitstekend. Baie vriendelike gastehuis. Waarde vir geld. Skoon en netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Abrie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 134

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
R 1 700
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 700
per nag (plek vir 6)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 700
per nag (plek vir 6)
Bespreek

102 A. Ferox Street, Dana Bay, Mossel Bay, 6510, Wes-Kaap

Sien kaart
  • 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDQ4MzQ1OThiLTVlZmYtNGUxOS04ZTFjLWVkY2I1ZTc0NGM0MQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 700 per nag (plek vir 6) 134 5 1 5 102 A. Ferox Street Dana Bay 6510 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.198369 22.039918

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang