Altyd Tuis
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.5/5
Maraina Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 119
Op LekkeSlaap 9 jaar
Opsomming van Resensie
Ricardo G - Apr 2024
Algehele gradering
Very peaceful place, just what any family needs.
Adele D - Mrt 2024
Algehele gradering
Pragtige verblyf net vêr genoeg uit die dorp.
Altyd Tuis se terugvoer
Baie dankie,
Dit was 'n groot plesier.
Groete,
Maraina
Devon B - Feb 2024
Algehele gradering
Intiem, rustig en veilig.
Altyd Tuis se terugvoer
Ek is bly julle het die privaatheid en rustigheid geniet. Julle is altyd welkom. Ongelukkig het die sterk wind die probleem met die plafon veroorsaak. Die probleem sal so gou moontlik herstel word.
Roweena D - Feb 2024
Algehele gradering
We will definitely be booking in the future again. Everything was lovely.
Altyd Tuis se terugvoer
Julle is altyd welkom. Bly julle het dit geniet.
Amy V - Feb 2024
Algehele gradering
Perfekte wegbreek plekkie, sein was net swak mekeer dalk WiFi.
Altyd Tuis se terugvoer
Bly jy het dit geniet, Amy Van Kolver.
Gert L - Feb 2024
Algehele gradering
Lekker en rustig.
Altyd Tuis se terugvoer
Was 'n plesier om jul hier te akkommodeer
Lu-zaan O - Feb 2024
Algehele gradering
Waar jy jou vrede vind.
Altyd Tuis se terugvoer
Baie dankie. Dit was 'n plesier om jul hier te akkommodeer.
Deloris S - Jan 2024
Algehele gradering
Great quiet and well worth the visit.
Altyd Tuis se terugvoer
Baie dankie, ons verwelkom jou graag weer by Altyd Tuis.
Groete,
Maraina
Andrea W - Des 2023
Algehele gradering
Ons het heerlik gebly, die diens was uitstekend en die omgewing pragtig!
Lees meerAltyd Tuis se terugvoer
Baie dankie, ons probeer altyd om te verbeter.
Groete,
Maraina
Alfonsius B - Okt 2023
Algehele gradering
Baie lekker, weg van almal tuiste.
Altyd Tuis se terugvoer
Bly julle het dit geniet.
Belinda G - Okt 2023
Algehele gradering
Lekker plek om as familie saam te kuier!
Altyd Tuis se terugvoer
Baie dankie.
Lizette W - Sep 2023
Algehele gradering
Baie dankie vir u vriendelike ontvangs, Maryna.
Altyd Tuis se terugvoer
Dit is 'n plesier.
Florene H - Sep 2023
Algehele gradering
Dit was fantasties.
Altyd Tuis se terugvoer
Baie dankie.
Maraina
Bridgette F - Sep 2023
Algehele gradering
Asemrowend.
Altyd Tuis se terugvoer
Dit is n groot plesier
Richardene L - Aug 2023
Algehele gradering
Al wat kortkom in die woonstel of op die stoep is gemakstoele.
Anita V - Aug 2023
Algehele gradering
Baie lekker gekuier.
Altyd Tuis se terugvoer
Baie dankie Anita
Nicia P - Jul 2023
Algehele gradering
Absolute tranquility.
Altyd Tuis se terugvoer
Thank you, it was a pleasure.
Maraina
Abigail B - Apr 2023
Algehele gradering
Dit was my 3de keer daar en ek sal nog aanmekaar gaan.
Altyd Tuis se terugvoer
Baie dankie, dis n plesier
Anonieme gas - Feb 2023
Algehele gradering
Petruschqa S - Jan 2023
Algehele gradering
Ongelooflik rustig en onspanned.
Lucy M - Nov 2022
Algehele gradering
Ons het baie lekker gebly ons sal beslis volgende keer weer kom.
Sune B - Okt 2022
Algehele gradering
Dit was heerlik. Rustig.
Altyd Tuis se terugvoer
Baie dankie. Ek is bly jul het dit geniet.
Amore V - Okt 2022
Algehele gradering
Lovely host and setting.
Altyd Tuis se terugvoer
Thank you, Amore. It was a pleasure.
Jameson W - Okt 2022
Algehele gradering
Dis die beste wegbreek ooit.
Altyd Tuis se terugvoer
Baie dankie.
Ek is bly julle het dit geniet.
Maraina
Amanda S - Okt 2022
Algehele gradering
Kuier was fantasmagories, ons almal het lekker rustig gekuier. Weereens baie dankie, sal beslis weer kom.
Elzanne S - Aug 2022
Algehele gradering
Dit was heerlik.
Olivia P - Aug 2022
Algehele gradering
Baie lekker en asemrowend.
Altyd Tuis se terugvoer
Baie dankie, dit was 'n plesier.
Charoll P - Jul 2022
Algehele gradering
Beste verjaardag geskenk ooit.
Enzo Bernard P - Jul 2022
Algehele gradering
Baie lekker en stil. Goed vir rus.
Riaan V - Jun 2022
Algehele gradering
Was die lekkerste plek om te bly.
Altyd Tuis se terugvoer
Baie dankie, dit was 'n plesier.
Rezania S - Mei 2022
Algehele gradering
Excellent service.
Altyd Tuis se terugvoer
It was a great pleasure.
Tommy S - Apr 2022
Algehele gradering
Atmosfeer 100% wat ons as gesin verwag het, rustig stil en sommer net wonderlik.
Claudia J - Mrt 2022
Algehele gradering
Very clean unit and the garden and pool was very well maintained.
Shanah D - Feb 2022
Algehele gradering
Altyd n plesier by Altyd Tuis!
Adelia M - Feb 2022
Algehele gradering
Het dit baie geniet.
Muchelle C - Jan 2022
Algehele gradering
Uitstekend!
Joan F - Jan 2022
Algehele gradering
Ons verkies gerieflike en netjiese akkommodasie.
Mark L - Jan 2022
Algehele gradering
Great stay good value and super relaxing adventure.
Winston V - Jan 2022
Algehele gradering
Baie rustig en veilig.
Allistair W - Jan 2022
Algehele gradering
Dit was baie lekker baie rustig. Sal definitief weer bespreek.
Chereen P - Jan 2022
Algehele gradering
Nice quiet location away from the city.
Karin J - Des 2021
Algehele gradering
Wonderlike ervaring met pragtige uitsig.
Regina B - Des 2021
Algehele gradering
Waarde vir geld.
Shanté V - Nov 2021
Algehele gradering
Stil en rustig.
Raymond V - Nov 2021
Algehele gradering
Fantastic and clean.
Feronica L - Okt 2021
Algehele gradering
Dit is aangename belewenis.
Johanavin D - Okt 2021
Algehele gradering
Uitstekend
Arthur T - Sep 2021
Algehele gradering
Location good. Nice pool.
Ralph D - Sep 2021
Algehele gradering
Spent the long weekend at Altyd Tuis and attended a family wedding at Bosduifklip.
Elsa (elizabeth Magdalena) R - Sep 2021
Algehele gradering
Baie aangename, stil omgewing, sal enige tyd weer daar bespreek.
Kim H - Aug 2021
Algehele gradering
A true pleasure to stay there. Clean, friendly, and accommodating.
Chris S - Aug 2021
Algehele gradering
Het 'n partytjie in 'n nabygeleë huisie gehad wat tot 03:00 geraas het
Eldrich V - Aug 2021
Algehele gradering
Elke keer net beter en beter, fantastiese atmosfeer, Altyd Tuis is die beste.
Maxine B - Mrt 2021
Algehele gradering
Altyd Tuis was a peaceful and restful space.
Jolene R - Mrt 2021
Algehele gradering
Fantasties!
Eldrich V - Feb 2021
Algehele gradering
Was fantasies, vanaf begin tot en met gister, baie netjies.
Waydene K - Feb 2021
Algehele gradering
Weekend well spend.
Arlene B - Jan 2021
Algehele gradering
The quietness is all one needs.
Charoll P - Jan 2021
Algehele gradering
Rustige plaaslewe, mal daaroor.
Andre J - Jan 2021
Algehele gradering
Swembad hopeloos te klein vir die totale eenhede, altyd groen.
Lees meerAndries G - Jan 2021
Algehele gradering
Baie geniet.
Beverley K - Des 2020
Algehele gradering
Dit is op 'n plaas.
Pieter D - Nov 2020
Algehele gradering
Lekke geslaap, weg van die stad se gewoel!
Shanah D - Mrt 2020
Algehele gradering
Wow, wow, wow! What an experience. Neat! Tidy! Everything you might need all encapsulated in this private, quiet, safe little oasis. A quick drive into town should you need anything.
Byron D - Feb 2020
Algehele gradering
Dit was lekker stil het die plek vir my self gehad.
Joppie B - Feb 2020
Algehele gradering
Baie lekker dankie.
Loren S - Jan 2020
Algehele gradering
Die tydjie was baie lekker by Altyd Tuis. Dit is so lekker skoon en stil. Al probleempie wat daar was, was die swembad wat nie skoon was nie. Ek sal baie graag wou bietjie ontspan het in die swembad, maar kon nie.
Nicolene E - Jan 2020
Algehele gradering
Rustig, netjies, veilig.
Astrolite P - Okt 2019
Algehele gradering
Naweek was goed.
Elroy A - Okt 2019
Algehele gradering
Great environment for a weekend getaway.
Jannie D - Okt 2019
Algehele gradering
Rus en vrede was ons vereistes en dit het ons ervaar!
Marijane B - Sep 2019
Algehele gradering
Dit is lekker rustig daar.
Andries S - Sep 2019
Algehele gradering
Tops.
Altyd Tuis se terugvoer
Baie dankie waardeer, tot n volgende keer.
Groete,
Bianca en Jannie
Peter B - Sep 2019
Algehele gradering
Very comfortable. Location acceptable.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Baie gemaklik. Ligging aanvaarbaar.
Die ligging is baie skoon. Meer aandag is egter nodig in die onderhoudsafdeling.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Melanie L - Aug 2019
Algehele gradering
Dit was heerlik net soos vorige keer!
Jolene V - Apr 2019
Algehele gradering
Uitstekende en uitmuntende diens. Topkwaliteit!
Altyd Tuis se terugvoer
Dankie Jolene,
Hoop julle kom kuier gou weer!
Groete,
Jannie en Bianca Hunter
Ralton J - Apr 2019
Algehele gradering
Nie goed om met jou vriende te gaan nie.
Melanie L - Apr 2019
Algehele gradering
Dit was baie netjies, goed versorgde plekkie wat ek enige tyd weer sal besoek.
Tercia P - Mrt 2019
Algehele gradering
Dit was 'n onvergeetlike tyd gewees.
Richard Gregorius N - Okt 2018
Algehele gradering
Nie soos adverteer is nie.
Frederick M - Sep 2018
Algehele gradering
Swak.
Anonieme gas - Sep 2018
Algehele gradering
Adriaan B - Aug 2018
Algehele gradering
Waarde vir geld.
Tsakani M - Jul 2018
Algehele gradering
Beautiful place.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Pragtige plek.
Ons het so lekker gebly. Dis pragtig en rustig.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Wilna C - Mei 2018
Algehele gradering
Dit was 'n aangename belewenis.
Carla B - Jan 2018
Algehele gradering
Lekker ontspanne.
Jeanette H - Jan 2018
Algehele gradering
Fantasties.
Marlene E - Des 2017
Algehele gradering
Waarde vir geld.
Fanie V - Des 2017
Algehele gradering
As jy wil rus is Altyd Tuis die plekkie.
Marle N - Des 2017
Algehele gradering
Alles wat ons nodig gehad het was daar, dis netjies en kinders kon lekker speel want daar is genoeg plek.
Adelia M - Des 2017
Algehele gradering
Goeie waarde vir geld, skoon en netjies.
Dj W - Des 2017
Algehele gradering
Puik!
Bianca A - Des 2017
Algehele gradering
Fantasmagories.
Liesl M - Des 2017
Algehele gradering
Rustig en naby genoeg aan 'n dorp.
Tersia B - Nov 2017
Algehele gradering
Baie ontspannend.
Anonieme gas - Nov 2017
Algehele gradering
Wilna N - Nov 2017
Algehele gradering
Dit was die moeite werd.
Philna M - Okt 2017
Algehele gradering
Onpersoonlik, afgeleë, hekke gee gevoel van konsentrasiekamp.
Mario C - Okt 2017
Algehele gradering
Ontspannend en baie genotvol.
Antoinette B - Okt 2017
Algehele gradering
Baie skoon en netjiese oornag akkommodasie, goed toegerus.
Marlene V - Sep 2017
Algehele gradering
Baie lekker gebly. Plek was netjies en alles was verskaf.
Dries V - Sep 2017
Algehele gradering
Veilige, bekostigbare, skoon en netjiese verblyf.
Albertus V - Sep 2017
Algehele gradering
Baie netjiese eenheid met 'n lekker plaasgevoel.
Hanna P - Sep 2017
Algehele gradering
Rustige en veilige omgewing.
Ancelle H - Sep 2017
Algehele gradering
Dit was so mooi en rustig en die weer was besonders! Ons sal definitief weer 'n trip neem daarnatoe.
Talita B - Mei 2017
Algehele gradering
Baie lekker rustig. Goed toegerus.
Berdine V - Apr 2017
Algehele gradering
Gasvryheid uit die boonste rakke.
Louis B - Mrt 2017
Algehele gradering
Baie lekker.
Mariska E - Mrt 2017
Algehele gradering
Vreeslik lekker!
Lees meerInge G - Des 2016
Algehele gradering
Lieflike rustige wegbreek!
Teunor S - Des 2016
Algehele gradering
Fantasties! Waarde vir geld.
Estelle B - Des 2016
Algehele gradering
Ongasvry.
Altyd Tuis se terugvoer
Estelle ek is regtig jammer julle voel so oor die verblyf maar as julle net ook in ag neem julle het n een slaapkamer eenheid bespreek en die saterdag toe ek daar aankom is julle meer as 15 mense daar. Dis onaanvaardbaar, asook is die fasiliteite slegs vir die gebruik van die gaste wat eenhede huur en nie al jul gaste nie.
Gabi Z - Des 2016
Algehele gradering
Fantastiese diens met al ons laaste minuut versoeke.
Altyd Tuis se terugvoer
Baie dankie Gabi, was net so lekker om julle hier te he. Sterkte met jul reeks.
Marietjie R - Mei 2016
Algehele gradering
Lekker vir rus en ontspan.
Altyd Tuis se terugvoer
Baie dankie vir die resensie, daarna het ons bietjie opknappings gedoen en n TV, induksie plaat en toaster om dit meer huislike gevoel te gee asook n swembad. As julle weer in die omtrek is hoop ek julle sal weer by ons tuisgaan.
Loulize M - Jan 2016
Algehele gradering
Ontspannend.
May V - Des 2015
Algehele gradering
Rustige Wes-Kaap ervaring.
Lees meerChristo B - Des 2015
Algehele gradering
Waarde vir geld.
Lise-mri M - Des 2015
Algehele gradering
Fantasties.
Marie M - Mrt 2015
Algehele gradering
Gerieflik en skoon.
- Kapasiteit: 32 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Suurfontein, Lambertsbaai, Lambertsbaai, 8135, Wes-Kaap