Alucarni Guest House
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Alta Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 17
Op LekkeSlaap 7 jaar
Opsomming van Resensie
Hannalie V - Feb 2024
Algehele gradering
'n Welkome oase.
Alucarni Guest House se terugvoer
Goeie dag
Baie dankie vir die goeie verwysing van julle. Ons sien uit na jul volgende bespreking. Alucarni Gastehuis voorsien Sonkrag aan al hul gaste. Kom bespreek gerus en geniet die koelte met 'n heerlike swembad.
Groete
Alucarni Gastehuis
Tanya S - Nov 2023
Algehele gradering
Great.
Nadine S - Des 2021
Algehele gradering
Comfortable and cosy accommodation. Highly recommended.
Madeleine C - Des 2021
Algehele gradering
Rustige, netjiese verblyf. Sal weer bespreek!
Alucarni Guest House se terugvoer
Alucarni Gastehuis is altyd daar vir ons gaste.
Baie dankie dat u ons gekies het as u oornagtuiste.
Gregory N - Des 2021
Algehele gradering
Vriendelike personeel
Alucarni Guest House se terugvoer
Dankie dat u bespreek het by Alucarni Gastehuis.
Kom gerus weer.
Groete
Gerda T - Des 2021
Algehele gradering
Vriendelik ontvang, lekker geslaap.
Alucarni Guest House se terugvoer
Baie dankie vir die kuier by Alucarni Gastehuis.
Kom gerus weer!
Marlene V - Jun 2021
Algehele gradering
Puik in elke opsig!
Dominic L - Apr 2021
Algehele gradering
Baie rustige atmosfeer.
Alucarni Guest House se terugvoer
Dankie dat jul by Alucarni Gastehuis tuis gegaan het.
Suzette W - Mrt 2021
Algehele gradering
Ek sal die plekkie regte aanbeveel en sal weer daar gaan slaap.
Randell B - Jan 2021
Algehele gradering
Baie aangenaam in die rustige omgewing.
Alucarni Guest House se terugvoer
Baie dankie dat jul van Alucarni Gastehuis se dienste gebruik gemaak het. ONS sien uit na jul volgende besoek.
Alucarni-groete
Monica L - Des 2020
Algehele gradering
Vriendelik. Het tuis gevoel.
Eksteen R - Des 2020
Algehele gradering
Veilig, skoon en netjies.
Jerome F - Nov 2020
Algehele gradering
Vriendelike diens en gevoel van tuiswees.
Elizabeth M - Sep 2020
Algehele gradering
Waarde vir geld en baie goed geleë. Baie netjies en skoon.
Larissa V - Okt 2019
Algehele gradering
Perfekte ligging. Besonderse gasvryheid.
Lees meerAlucarni Guest House se terugvoer
Baie dankie dat julle by Alucarni kom oornag het.
Ons sien uit na julle volgende bespreking.
Groete
Alta Alberts
Christine A - Apr 2018
Algehele gradering
Wonderful stay.
Sanette M - Okt 2017
Algehele gradering
Netjies en veilig.
Alucarni Guest House se terugvoer
Dit was heerlik om jul te kon huisves by Alucarni Gastehuis. Kom gerus weer.
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 22 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Rondomstraat 71, Upington, 8801, Noord-Kaap