Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Always Summer Guesthouse

Gastehuis
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoofstraat 72, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 18
  • Vanaf R800 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Always Summer Guesthouse in Langebaan is ideaal vir seeliefhebbers en watersportentoesiaste geleë en bied maklike en vinnige toegang tot die strand.

Dié gastehuis het 'n residensiële gevoel en gaste kan tussen 3 privaat slaapkamers kies wat elk 'n veilige, privaat ingang het en lei na die tuin of stoep. Twee van die slaapkamers het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort. WiFi is beskikbaar.

Elke kamer is met verhit-en-eetgeriewe toegerus wat 'n mikrogolfoond, ketel, yskassie en breekware insluit. Geriewe op die perseel sluit 'n braai-area en veilige parkeerplek in wat gaste ook kan gebruik om hul watersporttoerusting te stoor.

Dit is maklik om vanaf die gastehuis by die hoofstrand langs die strandmeer te kom en is net 'n entjie vanaf gewilde restaurante en watersportwinkels.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 1 resensie vir Always Summer Guesthouse
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Susan Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 1

Maande gelys 8

Ligging

  • Hoofstraat 72, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
  • Gaste dink Always Summer Guesthouse het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R800
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R800
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoofstraat 72, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 18
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa4643b14528dd0d00ea3b7b5b52eb504448f5560d58ad0997995615b5795dbe1c5a891595e2dc1b498df7d376be5571deb25?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag (plek vir 2) 1 5 1 5 72 Main Street Langebaan 7357 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.086061733946 18.031891447221
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem