LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Amanche 9 | LekkeSlaap
+21

Amanche 9

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 16 resensies vir Amanche 9
Netheid
4.2/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.4/5
Jm K - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jm K
Gesin met tieners

Gesinsvakansie.

Ons as gesin van 5 het baie lekker gekuier. Die plekkie is pragtig, skoon en gerieflik. Ek sal dit aanbeveel vir enige iemand wat lekker wil vakansie hou. Vriendelike mense. Ek sal definitief weer daar wil gaan bly.

Susan N - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
2/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Susan N
Gesin met tieners

Huislik en bekostigbaar.

Baie huislike en gerieflike verblyf.

Theuns V - Jun 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Theuns V
Saam met vriende

Uitstekend.

Baie goeie ontvangs en diens gekry. Sal enige tyd Amanche 9 aanbeveel.

Adri L - Jun 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adri L
Gesin met tieners

Aangenaam.

Baie dankie vir jul vriendelikheid en kliëntediens. Aan die eienaar 'n groot dankie dat ek nie nodig gehad het om die deposito te betaal vir die 2 aande nie en vir jou vriendelikheid.

Ntokozo G - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Ntokozo G
Gesin met tieners

The place is very nice although it needs to be serviced.

We really enjoyed our stay.

Janine S - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
2/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Janine S
Gesin met klein kinders

Goeie ligging.

Die woonstel moet skoongemaak word. Die hysbakke werk nie. Ons moes baie swaar sakke teen 3 stelle trappe op dra.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Nice location.

Flat needs cleaning. Lifts were not working. Had to carry heavy bags up 3 flights of stairs.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Amanche 9's terugvoer

Jammer vir die ongerief met die hysbak wat buite werking was, ons het vir onderdele gewag wat buite ons beheer was. Om op te maak daarvoor, sal ons met u volgende bespreking 2 nagte gratis gee.

Die woonstel het ook 'n deeglike skoonmaaksessie ondergaan. Ons het ook 'n skoonmaakdiens beskikbaar gehad gedurende u verblyf waarvan u nie gebruik gemaak het nie.

Amanche 9
Nanette V - Nov 2018
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Nanette V

Ons het dit vreeslik geniet!

Ons het heerlik gebly en die woonstel het alles in wat jy nodig het. Baie dankie Christo!

Surita E - Nov 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Surita E

Gerieflik, netjies en veilig.

Ruim, gerieflike, netjiese, veilige verblyf met 'n lieflike uitsig oor die see met die geluid van branders wat jou aan die slaap sus. Uiters vriendelike hulp en ontvangs. Sal enige tyd aanbeveel vir 'n heerlike uitrus by die see. Alles gerieflik naby. Baie dankie Christo en gesin vir die voorreg om van Amanche 9 gebruik te maak.

Sonet L - Nov 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sonet L

Geen-probleem-vakansie.

Ongelukkig het die weer nie saamgespeel nie, maar dit was regtig 'n genotvolle vakansie. Letterlik op die voorstoep van die see, baie veilig - heerlike restaurante en indien jy kinders het 'n wonderlike avontuur vir hulle met soveel swemavonture in die omgewing. Regtig die moeite werd.

Sonette P - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Sonette P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Excellent.

Perfect spot.

Andries J - Sep 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andries J

Baie lekker gebly, oorgenoeg spasie en ruimte.

Die uitsig was wonderlik, baie veilig gewees, hysbak was 'n groot plus, veral met die bagasie en kruideniersware se opdra. Groot kamers en sitkamer met oorgenoeg ruimte.

Barend Mathys G - Sep 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Barend Mathys G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Clean and well-equipped. Safe flat.

Close to everything.

Marilize C - Aug 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marilize C
Gesin met klein kinders

Dit was heerlik en die see-uitsig is pragtig.

Was baie lekker, sal enige tyd weer daar aandoen. Lekker lang strand-uitstappies en alles is naby geleë.

Belinda M - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
2/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Belinda M

Die eienaar is baie vriendelik en behulpsaam. Mens voel vir seker welkom!

Die woonstel is gerieflik en het 'n mooi see-uitsig. Die enigste ding wat ek voel kan verbeter - die woonstel het 'n 'spring cleaning' nodig, veral die kombuiskaste.

Amanche 9's terugvoer

Baie dankie vir die inligting, ons sal dadilik aandag gee aan die probleem.

Amanche 9
Annelize P - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annelize P
Gesin met klein kinders

Excellent security.

We had a wonderful time at your island paradise. We liked the personalised touch and felt very homely. Logistics are handled without flaw.

Lanie D - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lanie D

Fantasties. Woonstel heerlike ruim met pragtige see-uitsig.

Woonstel heerlike ruim met pragtige see uitsig. Loopafstand van restaurante. 5 min se ry na Galleria mall. Definitief 'n plek waarvan ek weer gebruik van sal maak.

Vanaf R500
per nag (plek vir 6)
Vanaf R500
per nag (plek vir 6)
Vanaf R500
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kusweg 115, Amanzintoti, 4125, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAWTMhFYeZf0dO5Cqe5GSuJXBkgoEw7DBy6MrS8IMqSlo7kS3GnR?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R500  per nag (plek vir 6) 16 5 1 5 115 Beach Road Amanzintoti 4125 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-18:00 10:00 -30.04524 30.893008
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!