Amanche on the Beach
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kusweg 115, Amanzimtoti, 4125, KwaZulu-Natal
- Vanaf R1 300 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Amanche on the Beach is 'n woonstel op 'n veilige kuskompleks se onderste verdieping in Amanzimtoti. Dié kusdorpie bied 'n subtropiese klimaat, lang strande en is 'n gewilde branderplankry- en duik-bestemming.
Dié woonstel beskik oor 3 kamers en 2 badkamers. Daar is slaapplek vir 6. Die hoofslaapkamer het 2 enkelbeddens in 'n dubbelbed omskep is en 'n en suite-badkamer met 'n bad. Die tweede en derde kamer het albei 2 enkelbeddens en die tweede badkamer het 'n stort.
Die kombuis en leefarea is oopplan. Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond en mikrogolf. Die sitarea het gemaklike sitplek en 'n TV met DStv. Die eetarea het 'n etenstafel vir 6.
Die kompleks bied direkte toegang tot die strand en daar is 'n beskutte, gemeenskaplike braai-area en onderdakparkeerplek.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Wildkyk
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Aparte toilet
- Stort
- Seep
Eenheidgeriewe
- Waaier
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Boeke en tydskrifte
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.1/5
Armourita Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 3
Op LekkeSlaap 5 jaar
Ligging
- Kusweg 115, Amanzimtoti, 4125, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Amanche on the Beach het ’n goeie ligging
Sien meer verblyf in Amanzimtoti Suidkus KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kusweg 115, Amanzimtoti, 4125, KwaZulu-Natal