LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Amazian Mountain River Lodge | LekkeSlaap
+14

Amazian Mountain River Lodge

Opsomming van Resensie

4.3 uit 5van 6 resensies vir Amazian Mountain River Lodge
Netheid
4.3/5
Diens
4.3/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.0/5
Henriette B - Jan 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Henriette B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustige atmosfeer, mooiste uitsig oor rivier en omring met mooi heuwels.

Baie skoon en alles wat jy benodig in die kamer. Ons het 'n heerlike wegbreek gehad, omgewing is mooi. Het heerlik geëet en gasvrye eienaars.

Lourens D - Sep 2015
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Lourens D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uit die boonste rakke uit, heel bo!

Ek en my vroutjie het die tydjie hier vreeslik geniet en waardeer. Vriendelike verwelkoming ontvang en die kos was te lekker (moes elke keer 2 x skep). Dit is perfek gewees om saam die mooi uitsig te kon geniet en die regte plek om mekaar weer te kan waardeer. Dink die heel lekkerste was die Sondag toe ons vir 'n vierwielmotorfietsrit gegaan het. Mooiste foto's geneem en die natuur geniet. Ek beveel Amazian Mountain River Lodge vir enige iemand aan wat 'n lekker naweek weg nodig het.

Johan V - Aug 2015
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Johan V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goed goed!

Ek sal die plek beslis aanbeveel.

Michelle C - Aug 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Michelle C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Good attention to detail and the food was absolutely top class.

Just great. Would love to come again. Warm hospitality and friendly family like enviroment

Petrus W - Jun 2014
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Petrus W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goed!

Sien die sterre hieronder.

Brett S - Mei 2014
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Brett S
Saam met vriende

Amazing hospitality

Staff were very friendly and made us feel at home immediately. Dinner was first class and this in a beautifully location. I will be visiting again.

was R3 900
Vanaf R2 535
per nag (vir 2 persone)
was R3 900
Vanaf R2 535
per nag (vir 2 persone)
was R3 900
Vanaf R2 535
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Colefordweg, Underberg, 3257, KwaZulu-Natal
  • Geen kinders onder 16
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA41775ef3cc313dba5d491e923e1243604173f913fa2aa457dc8b8514a85ec6880827cd51de42b4207650d0836f43c0c01ab9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R3 900, nou Vanaf R2 535  per nag (vir 2 persone) 6 5 1 5 Coleford Road Underberg 3257 KwaZulu-Natal 086 999 0018 15:00-19:00 10:00 -29.878685575197 29.578172564506
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!