LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Amazibu 103 | LekkeSlaap
+11

Amazibu 103

  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Kusweg 113 , Amanzimtoti, Amanzimtoti, 4125, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R480 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Amazibu 103 is 'n selfsorgwoonstel in 'n kompleks in Amanzimtoti. Dié woonstel het 'n kant-uitsig en veilige parkeerplek, toegang tot die strand en is loopafstand van die hoofstrand af.

Dis 'n gewilde vakansiebestemming vir branderplankryers en duikers. Daar is ook verskeie winkelsentrums, natuurreservate en ander vermaak in die omgewing.

Dié eenheid het slaapplek vir 6 en beskik oor 2 slaapkamers. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede kamer het 2 enkelbeddens. Die woonvertrek het 1 dubbel-oopvouslaapbank. Alle beddegoed word verskaf. Die badkamer het 'n stort, geen handdoeke word verskaf a.g.v. higiëniese redes.

Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, ketel en skottelgoedwasser, eetgerei en ander kombuis toebehore. Die sitkamer het 'n TV met DStv en 'n oopvouslaapbank, stoele en hoekbank. Rook is verbode.

Die kompleks bied direkte toegang tot die veilige swemstrand en jy kan watersport geniet, soos snorkel, visvang en branderplankry. Die kompleks het 'n gemeenskaplike braai-area. Splash Water World en Thirsty Whale Pub & Grill is stapafstand vanaf die verblyf.

Slaapplek

’n Bespreking by Amazibu 103 sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Dubbelslaapbank
Area 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelslaapbank

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Rolstoelvriendelik
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Rolstoelvriendelik

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Wildritte
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • DVD-speler
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 21 resensies vir Amazibu 103
Netheid
4.3/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.5/5

Ligging

  • Kusweg 113 , Amanzimtoti, Amanzimtoti, 4125, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Amazibu 103 het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Amanzimtoti KwaZulu-Natal
Vanaf R480
per nag (plek vir 6)
Vanaf R480
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Kusweg 113 , Amanzimtoti, Amanzimtoti, 4125, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAACz38a2oIurEpbnK3O0DTmRXW0hmX7ceV7EXqwQVH0pIq70euzb?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R480  per nag (plek vir 6) 21 5 1 5 113 Beach Road Amanzimtoti 4125 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-17:00 09:00 -30.045382 30.892863
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!