Amber Collection

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Amber Collection is in die klein, veilige The Ambers-ontwikkeling in Dullstroom geleë en bied gehalteverblyf aan gaste wat graag die omgewing wil verken.

Amber Collection het 3 aparte selfsorg-eenhede: Amber View, Amber Rest en Amber Loft. Dié moderne eenhede is elkeen in natuurlike en helder kleure getooi.

Die hoofhuis, Amper View, het 3 slaapkamers met slaapplek vir altesaam 6 gaste. Amber Rest is 'n kothuis met 1 slaapkamer wat ideaal is vir 'n paartjie of sakereisiger. Amber Loft is 'n oopplan-woonstel en bied gerieflike oornag- of naweekverblyf.

Geriewe op die perseel sluit 'n braaiplek en veilige parkeerplek in. Elke eenheid word daagliks tussen 9:00 en 12:00 skoongemaak en dié skoonmaakdienste is ingesluit by die tarief.

Doendinge in die omgewing sluit perdry, kunsvlieghengel, forelhengel, voëlkyk, fietsry en bergfietsry in.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Kunsvlieghengel
  •  Forelhengel
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Bergfietsroetes

Betaalopsies op Perseel

  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Onderdakparkering

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Amber Collection gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 000 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false