LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Amber Guest Lodge | LekkeSlaap
+43

Amber Guest Lodge

Gastehuis

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 6 resensies vir Amber Guest Lodge
Netheid
5.0/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.5/5
Warren V - Des 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Warren V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie gasvry en stil lekker plek op te rus.

Baie lekker gerus. Ek en my aanstaande sal definitief weer daarheen kom.

Candice A - Nov 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Candice A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was baie lekker gewees.

Kamers was skoon en die ontbyt heerlik en vars. Sal dit beslis aanbeveel.

Amber Guest Lodge's terugvoer

Hallo Candice.

Dankie vir jou terugvoering. Dit was lekker om julle te ontmoet en ons hoop ons kan julle weer in die toekoms huisves.

Groete,
Francelle

Amber Guest Lodge
Peter B - Nov 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Peter B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goed bestuurde B&B. Alles wat ons nodig gehad het vir 'n kort verblyf.

Vriendelik, hulpvaardige bestuur.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Well-run B&B. Everything we needed for a short stay.

Friendly, helpful management.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Cherise C - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cherise C
Gesin met tieners

Fantasties!

Francelle dié eienaar gasvrou doen regtig moeite om alles perfek te hou en dié ontbyt elke oggend is heerlik sy probeer regtig almal akkommodeer! Pragtige netjiese plekkie!

Amber Guest Lodge's terugvoer

Beste Cindy,

Baie dankie vir jul goeie resensie. Ons sien uit daarna om julle weer in die toekoms te sien.

Groete,
Francelle

Amber Guest Lodge
Susan O - Aug 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Susan O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Mooi area en rustige blyplek. Heerlike ontbyt.

Ons gasvrou was baie vriendelik en al het ons baie laat ingeboek was daar iemand daar om ons vriendelik te ontvang. Die kamer was baie netjies, die stort het heerlike warm water gehad na 'n yskoue reëndag. Ons het ook 'n versoek vir 'n baie vroeë ontbyt gehad en die gasvrou het 'n heerlike ontbyt voorgesit. Ons wens ons kon langer daar vertoef het.

Amber Guest Lodge's terugvoer

Hallo Susan. Dankie vir jou terugvoering. Dit was lekker om julle te ontmoet en ons hoop ons kan julle weer in die toekoms huisves. Groete Francelle

Amber Guest Lodge
Jeannie L - Des 2013
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Jeannie L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gemaklike verblyf en fantastiese gasvryheid.

Ons het 'n week vertoef en absoluut geen klagtes gehad nie. Die gasvrou het ons adviseer oor interessante aktiwiteite en restaurante om te besoek. Ontbyt was rojaal en smaaklik. Ons was gemaklik asof ons in ons eie huis was. Beslis aan te beveel.

Vanaf R1 300
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 300
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 300
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 11 Duthie Rylaan, , Knysna, 6571, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAARKRK5CsBGa34MeeNUMAD15jOedoGDadJ20F2OVYNr8u6ocOvMJ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 300  per nag (vir 2 persone) 6 5 1 5 11 Duthie Drive Rexford 6571 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -34.064543302188 23.078681230545
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!