Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Amber Light Beach Cottage

Gastehuis

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Ross Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 5

Jaar gelys 4

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 5 resensies vir Amber Light Beach Cottage
Netheid
4.8/5
Diens
4.6/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.4/5
Waarde vir geld
4.8/5
Janine V - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janine V
Saam met vriende

Heerlik skoon en baie veilig.

Dit was skoon en baie veilig. Loopafstand na heerlike restaurante. Sal beslis weer wil gebruik maak van hul gasvryheid.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Paul R - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Paul R
Saam met vriende

Perfectly situated.

Perfectly situated with access to the beach, river, and restaurants. A place to enjoy the outdoors and the Wilderness in comfort.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Amber Light Beach Cottage se terugvoer

It was great having you all here, Paul. Well done to everyone on the run.

Amber Light Beach Cottage
Petro B - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Petro B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ross het ons gul en vriendelik ontvang. Ons kan Amber Light Cottage aanbeveel vir verblyf.

Gerieflik; goeie slaapgeriewe met keurige gehaltebeddegoed, elektriese kombers, heerlike groot badkamer en gerieflike stort. Veilige, knus verblyf. Die koffiestasie en kombuisgeriewe was skoon en goed toegerus.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Louis V - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louis V
Saam met vriende

Baie lekker gewees.

Was baie lekker, vriendelike ontvangs.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Amber Light Beach Cottage se terugvoer

It was lovely to have you and your family stay with us Louis. We hope you had a great time together in Wilderness. All the best

Amber Light Beach Cottage
Linda V - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Linda V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie oulike plek en lekker sentraal geleë

Alles was regtig baie lekker maar al wat ek sou sê is, al betaal jy meer of minder, die maintenance van 'n plek moet nog altyd in orde wees. Die deur na binne en vensters sukkel om te sluit en toe te maak, so voel nie so veilig nie. Geen diefwering en beams nie. Die badkamer se deur is baie oulik met houtpale gemaak, maar is nie baie privaat nie, veral as iemand die toilet wil gebruik en meer as een persoon bly in die kamer, kan dit nogal ongemaklik en embarrasing wees.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Amber Light Beach Cottage se terugvoer

Thank you for staying with us Linda and thank you for the valuable feedback. We're fortunate not to have to worry about security too much as Wilderness is such a safe place and is what makes it such a lovely holiday destination. We'd love to have you back anytime. Regards, Ross and Karen.

Amber Light Beach Cottage
Vanaf
R1 000
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 000
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 000
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Waterside-weg 362, Wildernis, 6560, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA00b430c0bc458193b3bd0d8ff742a8e69e3f66b5b05c7d8c5301aff0b874f17fd4cefca9cef6e95ef1dad9f351b668217a7c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag (plek vir 2) 5 5 1 5 362 Waterside Road Wilderness 6560 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -33.99258453848 22.578620240092
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem