Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Ambleside on Pringle Bay

Lavender-kamer
Vanaf R550
R550 R413
per eenheid
  • Plek vir 2 persone
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Lavender-kamer het 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Daar is ook 'n yskassie, broodrooster, ketel en tee- en koffiemaakgeriewe. Die kamer het WiFi en dis op die grondverdieping.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
Elektriese Toebehore
  • Haardroër
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Prys sluit in

Slegs die kamer.

Huisreëls

Gaste moet asseblief hul eie strand/swemhanddoeke saambring.
Die eenhede word nie skoongemaak gedurende gaste se verblyf nie, maar 'n skoonmaakdiens is, op versoek en teen 'n addisionele koste, beskikbaar.
Ongelukkig word geen kinders onder die ouderdom van 8 jaar toegelaat nie.
Kinders tussen 8 en 18 jaar betaal 100% van die deeltarief.
Rook is verbode in die eenheid.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 3 maande voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 maand voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Protea-woonstel
Vanaf R990
R990 R743
per eenheid
  • Plek vir 2 persone
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Protea-woonstel is op die eerste verdieping en het 'n koninggrootte-bed wat op versoek in 2 enkelbeddens omskep kan word. Daar is ook 'n en suite-badkamer en 'n oopplan-sitarea, -eetarea en -kombuis. Die kombuis is met 'n stoof, oond en 'n yskassie toegerus. Die eenheid lei na 'n houtdek met 'n uitsig oor Pringlebaai. Die eenheid het ook 'n TV met DStv Easyview en daar is WiFi.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Patio
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Mikrogolfoond
  • Oond
Ekstras
  • Kroegyskas
Vermaak
  • Dvd
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Gaste moet asseblief hul eie strand/swemhanddoeke saambring.
Die eenhede word nie skoongemaak gedurende gaste se verblyf nie, maar 'n skoonmaakdiens is, op versoek en teen 'n addisionele koste, beskikbaar.
Ongelukkig word geen kinders onder die ouderdom van 8 jaar toegelaat nie.
Kinders tussen 8 en 18 jaar betaal 100% van die deeltarief.
Rook is verbode in die eenheid.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 3 maande voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 maand voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R550
R550 R413
per nag (plek vir 2)
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 407 High Level Weg, Pringlebaai, 7196, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 4
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5d1e1c152944e87f9786d82b645c4c90cb706c1876204255c1e5ab278ceaaa74bd427db987183401ff3ba875e06dbd45d69a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R550 nouVanaf R413 per nag (plek vir 2) 12 5 1 5 407 High Level Road Pringle Bay 7196 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -34.353072305503 18.832317003041
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem