LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Ambleside | LekkeSlaap
+48

Ambleside

South Wing
Vanaf
Vanaf R850
per eenheid
Beskrywing

Hierdie ateljeewoonstel en kamer skakel aan mekaar deur 'n skakeldeur. Daar is 'n koningingrootte-bed, 'n badkamer met 'n stort en 'n kombuisie met 'n mikrogolf, 'n stoofplaat, yskas, en tee- en koffiemaakgeriewe in die ateljee. Die kamer het 'n koningingrootte-bed, 'n dubbelbed, 'n TV met OpenView en 'n yskas. Braaigeriewe is beskikbaar.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Dubbelbed Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 4 persone
1 xDubbelbed
1 xKoningingrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Gedeelde dstv
  • Tv
Prys sluit in

Basiese selfsorg met verhit-en-eetgeriewe wat 'n mikrogolf, stoofplaat, yskas en tee- en koffiemaakageriewe insluit.

Huisreëls

Handdoeke word nie voorsien nie en gaste moet hul eie saambring. Musiek en partytjies word nie toegelaat nie, so moet asb. nie 'n luidspreker saam met jou bring nie.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Ons Covid-19 waarborg: Ons waarborg ’n volle terugbetaling vir enige kansellasies weens nasionale of provinsiale beperkings op reis wat jou daarvan weerhou om jou bespreking te gebruik Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 15%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 5%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
North Wing
Vanaf
Vanaf R850
per eenheid
Beskrywing

Hierdie eenheid beskik oor 2 slaapkamers en 'n badkamer. Albei slaapkamers het 'n koninggrootte-bed of 2 enkelbeddens. Daar is 'n badkamer met 'n groot stort. Ander geriewe sluit 'n sitarea met 'n TV wat OpenView-kanale het, 'n kombuisie met 'n mikrogolf, stoofplaat, yskas en tee- en koffiemaakgeriewe en braaigeriewe in.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Dvd
  • Tv
Prys sluit in

Basiese selfsorg met verhit-en-eetgeriewe wat 'n mikrogolf, stoofplaat, yskas en tee- en koffiemaakageriewe insluit.

Huisreëls

Handdoeke word nie voorsien nie en gaste moet hul eie saambring. Musiek en partytjies word nie toegelaat nie, so moet asb. nie 'n luidspreker saam met jou bring nie.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Ons Covid-19 waarborg: Ons waarborg ’n volle terugbetaling vir enige kansellasies weens nasionale of provinsiale beperkings op reis wat jou daarvan weerhou om jou bespreking te gebruik Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 15%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 5%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
The Studio
Vanaf
Vanaf R850
per eenheid
Beskrywing

Hierdie ateljeewoonstel het 'n koninggrootte-bed of 2 enkelbeddens, 'n dubbelslaapbank en 'n badkamer met 'n stort. Die kombuisie het 'n mikrogolf, stoofplaat en tee- en koffiemaakgeriewe en daar is braaigeriewe.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
Plek vir 5 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xKoninggrootte-bed
1 xEnkelslaapbank
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Tv
Prys sluit in

Basiese selfsorg met verhit-en-eetgeriewe wat 'n mikrogolf, stoofplaat, yskas en tee- en koffiemaakageriewe insluit.

Huisreëls

Handdoeke word nie voorsien nie en gaste moet hul eie saambring. Musiek en partytjies word nie toegelaat nie, so moet asb. nie 'n luidspreker saam met jou bring nie.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Ons Covid-19 waarborg: Ons waarborg ’n volle terugbetaling vir enige kansellasies weens nasionale of provinsiale beperkings op reis wat jou daarvan weerhou om jou bespreking te gebruik Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 15%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 5%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
East Wing
Vanaf
Vanaf R1 950
per eenheid
Beskrywing

Die Oostelike vleuel is 'n drieverdiepinghuis met slaapplek vir 10 gaste. Die beskik oor 3 slaapareas en 'n badkamer. Die hoofslaapkamer met sy koninggrootte-bed of 2 enkelbeddens ne en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n aparte stort, asook die kombuisie met sy mikrogolf, stoofplaat, yskas en tee- en koffiemaakgeriewe is op die grondverdieping. Die eerste verdieping het 'n oopplan-leefarea met 'n TV wat OpenView-kanale en 3 enkelbeddens het. Die tweede verdieping het weer 3 koninggrootte-beddens of 6 enkelbeddens, 'n TV met OpenView-kanale en daar is braaigeriewe beskikbaar.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 3 persone
3 xEnkelbed / Driekwartbed
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 6 persone
3 xKoninggrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Waaier
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Dvd
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Basiese selfsorg met verhit-en-eetgeriewe wat 'n mikrogolf, stoofplaat, yskas en tee- en koffiemaakageriewe insluit.

Huisreëls

Handdoeke word nie voorsien nie en gaste moet hul eie saambring. Musiek en partytjies word nie toegelaat nie, so moet asb. nie 'n luidspreker saam met jou bring nie.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Ons Covid-19 waarborg: Ons waarborg ’n volle terugbetaling vir enige kansellasies weens nasionale of provinsiale beperkings op reis wat jou daarvan weerhou om jou bespreking te gebruik Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 15%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 5%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R850
per nag (plek vir 4)
  • Kapasiteit: 22 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 4de Laan 2, Umtentweni, Port Shepstone, 4236, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAwf4tHqZClCW40rdK11iqju8hnSvPK2NjjvTq58Wp88LrkUTwIH?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850  per nag(plek vir 4) 34 5 1 5 2 Fourth Avenue Umtentweni 4236 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -30.717211936041 30.475478768349
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!