Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Ameera Beach Villa

Selfsorg
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 4de Laan 40, Shelley Point, St. Helenabaai, 7282, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R8 000 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

Ameera Beach Villa is 'n luukse vakansiehuis aan die oostelike oewer van Shelley Point Estate, met uitsigte oor Stompneusbaai en op die berge. Dit spog met direkte toegang tot die strand, wat dit ideaal maak vir gaste wat op soek is na 'n ontspanne wegbreek by die see.

Dié huis bied gerieflike slaapplek aan 8 volwassenes en 'n kind en beskik oor 4 slaapkamers met see-uitsigte elk. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en instapstort. Die ander 3 slaapkamers het elk 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. 'n Bababed kan in een van hierdie kamers voorsien word.

Die kombuis het granietblad en is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond, skottelgoedwasser en koffiemasjien toegerus. Die oopplan-leefarea lei na 'n dek met 'n verhitte plonspoel, sonstoele, gemaklike sitareas en 'n eetarea met braaigeriewe.

Gaste kan die robbe, dolfyne en walvisse direk vanaf die dek besigtig. Die villa het 2 kajakke vir gaste om die baai te verken, en het 'n omsetter en batterystelsel om kragonderbrekings te bekamp. Dit hou noodsaaklike toestelle, soos die yskas-vrieskas, mikrogolfoond, WiFi, slim-TV, asook ligte aan die gang, en gaste kan ook hul selfone of skootrekenaars laai.

Slaapplek

’n Bespreking by Ameera Beach Villa sluit in:

Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed Kinderbedjie
Slaapkamer 4
Plek vir 3 mense
1 xKoningingrootte-bed
1 xKinderbedjie

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Persoonlike Kluis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Hier praat ons

  • Engels
  • Vlaams

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
  • Ondervloerse verhitting

Eenheidgeriewe

  • Verekombers

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Ligging

  • 4de Laan 40, Shelley Point, St. Helenabaai, 7282, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R8 000
per nag (plek vir 8)
Vanaf
Vanaf R8 000
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 4de Laan 40, Shelley Point, St. Helenabaai, 7282, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd9a63876d44593a0fb27974b9ff7d202f2a17964e13d33a4a191600bc3b719c7acf7141c3e43564e2716874d01b93eb3950d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R8 000 per nag (plek vir 8) 40 4th Avenue Shelley Point 7282 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -32.710767 17.976785
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem