Rustenburg Akkommodasie by AmHang | LekkeSlaap
+21

AmHang

6 resensies
Selfsorg
Frog
Vanaf R750
per nag (vir 2 persone)
  • Plek vir 2 persone
  • Alleenstaande Eenheid
  • 1 x Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie is 'n afgesonderde kothuis met slaapplek vir 2 mense. Dit het 'n slaapkamer met 'n koninggrootte-bed, 'n badkamer met 'n stort en 'n kombuisie wat ingerig is met 'n stoof, yskas, mikrogolfoond en 'n koffiemasjien. Die kothuis het 'n stoep met braaigeriewe.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Verekombers
  • Waaier
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Tariewe en Ekstras
Prys sluit in

Selfsorg.

Belasting en Ekstras

Let wel: - Musiek word nie toegelaat nie. - Dit is nie 'n troeteldiervriendelike blyplek nie. - Geen vuurwerke nie. - 'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R100 vir eenhede met slaapplek vir 2-3 en R500 vir 'n gesinskothuis word vereis. - Finale skottelgoedwasfooi is nie ingesluit by die tarief nie.

Kansellasiebeleid - Streng
Ons Covid-19-waarborg: Ons sal altyd ’n 100%-terugbetaling gee indien reisbeperkings weens Covid-19 jou bespreking affekteer. Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Francolin
Vanaf R750
per nag (vir 2 persone)
  • Plek vir 3 persone
  • Alleenstaande Eenheid
  • 1 x Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie semi-losstaande kothuis beskik oor 1 slaapkamer wat ingerig is met 2 enkelbeddens. 'n Ekstra enkelbed kan op versoek gereël word. Daar is 'n badkamer met 'n bad en 'n handstort, en 'n kombuis met 'n stoof, yskas, mikrogolfoond en 'n koffiemasjien. Die kothuis het 'n patio met braaigeriewe.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Badkamer
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Verekombers
  • Waaier
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Tariewe en Ekstras
Prys sluit in

Selfsorg.

Belasting en Ekstras

Let wel: - Musiek word nie toegelaat nie. - Dit is nie 'n troeteldiervriendelike blyplek nie. - Geen vuurwerke nie. - 'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R100 vir eenhede met slaapplek vir 2-3 en R500 vir 'n gesinskothuis word vereis. - Finale skottelgoedwasfooi is nie ingesluit by die tarief nie.

Kansellasiebeleid - Streng
Ons Covid-19-waarborg: Ons sal altyd ’n 100%-terugbetaling gee indien reisbeperkings weens Covid-19 jou bespreking affekteer. Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Guinea Fowl
Vanaf R750
per nag (vir 2 persone)
  • Plek vir 3 persone
  • Alleenstaande Eenheid
  • 1 x Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie semi-losstaande kothuis beskik oor 1 slaapkamer wat ingerig is met 'n koningingrootte-bed. 'n Ekstra enkelbed kan op versoek gereël word. Daar is 'n badkamer 'n stort, en 'n kombuis met 'n stoof, yskas, mikrogolfoond en 'n koffiemasjien. Die kothuis het 'n patio met braaigeriewe.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Badkamer
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Verekombers
  • Waaier
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Tariewe en Ekstras
Prys sluit in

Selfsorg.

Belasting en Ekstras

Let wel: - Musiek word nie toegelaat nie. - Dit is nie 'n troeteldiervriendelike blyplek nie. - Geen vuurwerke nie. - 'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R100 vir eenhede met slaapplek vir 2-3 en R500 vir 'n gesinskothuis word vereis. - Finale skottelgoedwasfooi is nie ingesluit by die tarief nie.

Kansellasiebeleid - Streng
Ons Covid-19-waarborg: Ons sal altyd ’n 100%-terugbetaling gee indien reisbeperkings weens Covid-19 jou bespreking affekteer. Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Gecko Gesinskothuis
Vanaf R1 500
per nag (vir 2 persone)
Beskrywing

Die kothuis beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkamers, 'n kombuis en 'n sitarea. Die hoofslaapkamer het 'n en suite-badkamer, die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens, en die derde slaapkamer het 'n stapelbed. Daar is 'n tweede badkamer met 'n bad en 'n stort. 'n Ekstra enkelbed kan in die sitarea gesit word op versoek. Die kothuis het ook 'n stoep en 'n buitebraai-terras.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Stapelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
1 xStapelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Verekombers
  • Waaier
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Tariewe en Ekstras
Prys sluit in

Selfsorg.

Belasting en Ekstras

Let wel: - Musiek word nie toegelaat nie. - Dit is nie 'n troeteldiervriendelike blyplek nie. - Geen vuurwerke nie. - 'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R100 vir eenhede met slaapplek vir 2-3 en R500 vir 'n gesinskothuis word vereis. - Finale skottelgoedwasfooi is nie ingesluit by die tarief nie.

Kansellasiebeleid - Streng
Ons Covid-19-waarborg: Ons sal altyd ’n 100%-terugbetaling gee indien reisbeperkings weens Covid-19 jou bespreking affekteer. Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R750
per nag (vir 2 persone)
  • Kapasiteit: 15 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Wagenpadspruit Plaas, RM25, Rustenburg-weg, R24, Magaliesburg, 0346, Noordwes
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDE3YzViMGUwLWVhYjMtNDllOC05MmMxLTkyMmY2ZThlZmU1NA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R750  per nag (vir 2 persone) 6 5 1 5 Farm Wagenpadspruit, RM25 Rustenburg Road, R24 0346 Noordwes 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -25.857809156087 27.356398629199
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za