Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Amia House

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Sarina Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 16

Jaar gelys 3

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 16 resensies vir Amia House
Netheid
5.0/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.9/5
Wilmie K - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wilmie K
Gesin met tieners

Heerlike verblyf.

Amia Huis is 'n absolute lieflike huis met al die geriewe waaraan mens kan dink. Die huis is goed toegerus en selfs tydens beurtkrag is jou gerief nie agterweë gelaat nie, met die WiFi en TV en genoegsame noodligte in die huis. Die gasstoof is ook 'n plus natuurlik. Die verblyf en geriewe is absoluut puik. Mal oor die plekkie en sal beslis weer kom kuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Llewellyn A - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Llewellyn A
Gesin met tieners

Struis Bay is so beautiful. One should visit.

Pleasant stay. Beautiful house. Never got to meet the host; however, they had told us everything we needed to know. The house has everything one needs. It's close to the beach. The kids were never bored.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Michanne F - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michanne F
Gesin met klein kinders

Rustyd.

Baie mooi en modern. Als het perfek gewerk en ons het baie veilig goed. Die kommunikasie was uitstekend en vrae was onmiddellik beantwoord. Definitief 'n aanbeveling! Ons het 'n ongevergeetlike week gehad!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Janine D - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janine D
Gesin met klein kinders

Pragtige plek met als wat jy nodig mag kry!

Die huisie is smaakvol en goed toegerus. Goeie ligging en vriendelike, hulpvaardige diens. Besoek gerus!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Francois S - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francois S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Hierdie huisie is lekker snoesig en modern, als wat mens nodig het vir 'n lekker wegbreek en naby genoeg aan als.

Baie mooi 2-slaapkamerhuis met lekker braaigeriewe binne en buite, so rustig en kalm, sal vir 'n oomblik dink jy sit op 'n plattelandse dorpie weg van die gewoel van als. Uitstekend.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Roweena A - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Roweena A
Gesin met klein kinders

Awesome.

Ons het dit verskriklik baie geniet. Lieflike eienaars, Sarina en Grant was te alle tye beskikbaar en behulpsaam. Mag die Here julle seën met baie meer baie dankie vir alles. Ons het dit so baie geniet daar was van alles gewees met wat ons nodig gehad het. Ons het die see baie geniet die weer is fantasties in Struisbaai. As julle wil 'n kuiertjie in Struisbaai wil maak kies Amia Huis julle sal nie spyt wees nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Leemare C - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leemare C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vriendelike diens, netjies, skoon.

Dit was baie lekker om oor te bly by Amia Huis. Hulle dink baie aan mens se behoeftes. In terme van koffie, suiker, melk, water, sap, sjampoe ens. was alles daar, asook alle toerusting wat mens sou nodig hê om te braai. Indien jy iets vergeet het hoef mens nie te stres as jy oorbly by Amia Huis nie. Dis al die klein goedjies wat wys hulle dink aan jou as mens oorbly wat ons tyd baie lekker gemaak het. Hulle het 'n boek ook beskikbaar by die huis wat jou met alles help sou jy meer wou weet. Sal definitief aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hayley L - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hayley L
Gesin met klein kinders

Wegbreek uit stad.

Amia House was die perfekte wegbreek vir ons gesin na so 'n lang tyd. Baie netjies en modern, loopafstand van die die see en rustige area.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rita P - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rita P

Restful, stylish and a treat.

Every photo represented the truth and more! The house was spacious, well equipped and close to everything.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Deon W - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Deon W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Moderne wegbreek met die rustigheid van binnehuisvuur wat knetter en waar almal net kan afskakel en weer mens word.

Dit was 'n familiewegbreek net op die regte tyd en plek. Dankbaar vir die pragtige seedorpie met al haar goeie mense. Die Amia huis is 'n pragtige vakansiehuis in 'n stil area en is loopafstand van die see af. Baie dankie vir 'n lekker familiekuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Carla D - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carla D
Gesin met klein kinders

Uitstekend!

Dit was nou beslis meer as die moeite werd. Plek baie skoon en netjies, hulle voorsien so te se alles, dit was 'n baie baie lekker verrassing! Dit het meer as perfek uitgewerk vir ons met 'n seuntjie van net oor die 2 jaar. Ons sal beslis spoedig terug wees! Ek kan Amia House 'n duisend keer aanbeveel!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elsa G - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elsa G
Gesin met tieners

Luuksheid en netheid wat jou welkom laat voel van die voordeur af.

Die aandag aan fyner besonderhede was ongelooflik in die geriewe, handdoeke, linne ens. Die klein bederfies soos sjokolades, beskuit, melk, sap en water in die yskas was onverwags en het mens baie spesiaal laat voel. Die akkommodasie was super-netjies en geweldig skoon. Dit was 'n luukse bederf naweek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Francois R - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Francois R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige dorpie

Mooi skoon en netjies met alles wat jy nodig het Vriendelik ontvang met ons aankoms.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Wena V - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wena V
Gesin met tieners

Alles en meer!

Perfekte plek, ligging en luukse verblyf. Ekstra verrassinkies soos koffie, olyfolie en nog meer. Dankie Sarina!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anscha Z - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anscha Z
Saam met vriende

Mooi huis met al die ekstras

Ons het lekker hier gebly. Alles is duursaam en mooi en goed ingerig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Eldridge M - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eldridge M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was fantasties.

Ek het verloof geraak by die mooi huis.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R2 200
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R2 200
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R2 200
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Leervisstraat 14, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd757729f3dee7a5122294b9abf44a2e7481ae54d3c3d4067b129873fdb3fb2582b1a6ec31e7b374b7044b8f778def0446acd?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 200 per nag (plek vir 4) 16 5 1 5 14 Leervis Street Struisbaai 7285 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -34.805989807314 20.055665373802
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem