Amies Self-Catering Apartments
- Kapasiteit: 17 mense
-
Inkloktyd: 13:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Generaal Chris Muller-singel 9, Welgelegen, Parow, 7500, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R1 300 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Amies Self-Catering Apartments is in Panorama in die noordelike voorstede van Kaapstad geleë, net 12 km vanaf die Kaapse lughawe en loopafstand van Panorama Medi Clinic af. Panorama is bekend daarvoor dat dit 'n groen, rustige voorstad aan die voet van die Tygerberg-heuwels is, met panoramiese uitsigte wat strek van Robbeneiland tot Valsbaai en Tafelberg.
Verblyf word aangebied in woonstelle met 2 en 3 slaapkamers. Die 2-slaapkamer-woonstelle het ??'n hoofslaapkamer met 'n dubbelbed en 'n klein kamer met 'n enkelbed. Daar is 'n volledig toegeruste oopplan-kombuis en -badkamer met 'n stort of 'n stort-oor-bad. Die 3-slaapkamer-woonstelle het 'n hoofslaapkamer met 'n dubbelbed, 'n tweede kamer met 2 enkelbeddens en 'n klein kamer met 'n enkelbed. Daar is 'n volledig toegeruste oopplan-kombuis en -badkamer met 'n stort of 'n stort-oor-bad. Al die eenhede is op die gronderdieping.
Die gehalte-woonstelle het gratis skaduryke parkeerplek, ??'n oopplan-sitkamer en 'n kombuis met 'n enkelbadkamer. DStv en Netflix is ??beskikbaar in alle eenhede, sowel as gratis WiFi. Gaste het ook toegang tot 'n swembad en braaigeriewe, 'n klubhuis met 'n pooltafel asook 'n tennis- en muurbalbaan.
Die eenhede is in 'n veilige kompleks met elektriese omheining en 'n groen sone langs die kompleks met parke en loopareas.
Kenmerke
Geriewe
- ADSL-lyn
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Persoonlike Kluis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
- Tennis
Aktiwiteite Naby
- Wynproe
- Fietsry
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Direne Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 11
Jare op LekkeSlaap 11
Ligging
- Generaal Chris Muller-singel 9, Welgelegen, Parow, 7500, Wes-Kaap
- Gaste dink Amies Self-Catering Apartments het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Parow Noordelike Voorstede Kaapstad Wes-Kaap
- Kapasiteit: 17 mense
-
Inkloktyd: 13:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Generaal Chris Muller-singel 9, Welgelegen, Parow, 7500, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom