LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Amorie Private Guest Unit | LekkeSlaap
+16

Amorie Private Guest Unit

1 resensie
Gastehuis
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Aberfeldy-rylaan 20, Aston Manor, Kempton Park, 1619, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R650 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Amorie Private Guest Unit is 'n privaat gastewoonstel op 'n residensiële perseel, maar dit is apart van die hoofhuis. Die perseel is in 'n rustige area in Aston Manor, Kempton Park. Dit is naby O.R. Tambo Internasionale Lughawe, restaurante, winkels en banke. Dié woonstel is ideaal vir gesinne en het baie natuurlike lig en privaatheid.

Amorie Private Guest Unit het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 1 badkamer en 'n oopplan-eet en -leefarea. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die badkamer het 'n dubbelstort, handdoeke, seep en sjampoe.

Die woonstel het 'n mikrogolf, yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe. Daar is 'n etenstafel met sitplek vir 4, gemaklike banke en WiFi.

Gaste het toegang tot 'n groot tuin. Daar is parkeerplek op die perseel vir 1 of 2 voertuie. Amorie Private Guest Unit is in 'n gebied met 24 uur-sekuriteit.

Slaapplek

’n Bespreking by Amorie Private Guest Unit sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 1 resensie vir Amorie Private Guest Unit
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Aberfeldy-rylaan 20, Aston Manor, Kempton Park, 1619, Gauteng
  • Gaste dink Amorie Private Guest Unit het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R650
per nag (plek vir 4)
Vanaf R650
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Aberfeldy-rylaan 20, Aston Manor, Kempton Park, 1619, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAuuTdZ4t94UnC58GNrls5rqMPxys8bxOUctogMMla1EVCsQa9ME?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R650  per nag (plek vir 4) 1 5 1 5 20 Aberfeldy Drive Aston Manor 1619 Gauteng 086 999 0018 14:00-21:00 11:00 -26.086523221887 28.243047084656
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!