Anatot
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hofstraat 1A, Oudtshoorn, 6620, Wes-Kaap
- Vanaf R1 800 per nag, vir 4 mense
Beskrywing
Anatot bied bekoorlike selfsorgverblyf in Oudtshoorn, 'n dorpie in die Klein-Karoo. Die kothuis is ideaal vir 'n klein gesin of groep vriende op soek na ontspannende dog sentraal geleë vakansieverblyf.
Die kothuis bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en badkamer. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens Die badkamer het 'n bad, stort, toilet en wasbak. Gehaltelinne en badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet hul eie swemhanddoeke saambring.
Die oopplan-leefarea beskik oor 'n sitarea, eetarea en kombuis. Die kombuis is met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei en breekware toegerus. Die eetarea het 'n etenstafel met 2 stoele. Die sitarea het 'n gemaklike sitkamerstel en 'n koffietafel.
Die leefarea lei na 'n stoep met ingeboude braaigeriewe en 'n swembad. Gaste kan ook piekniek hou by die piekniektafel langs die swembad.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Selfsorg
Hier praat ons
- Afrikaans
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
Badkamer
- Bad
- Stort
Eenheidgeriewe
- Waaier
- Sitkamer
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Sylvia Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 1
Op LekkeSlaap 11 maande
Ligging
- Hofstraat 1A, Oudtshoorn, 6620, Wes-Kaap
- Gaste dink Anatot het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Oudtshoorn Tuinroete Wes-Kaap
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hofstraat 1A, Oudtshoorn, 6620, Wes-Kaap