Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Anchors Aweigh 24

Selfsorg
Langtermynverblyf-aanbod 20% af

Kry 20% af vir verblyf wat 14 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ashford-pad 705, Eenheid 24 Anchors Aweigh, Hibberdene, 4220, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R450 R360 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Anchors Aweigh 24 bied selfsorgverblyf in die Anchors Aweigh-kompleks in Hibberdene, KwaZulu-Natal. Dit is ideaal vir 'n gesin of 'n groep vriende.

Die dubbelverdieping-eenheid bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 1 badkamer. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed, 'n enkelbed en 'n enkelslaapbank.

Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die leefarea het gemaklike sitplek en 'n TV. WiFi is beskikbaar.

Daar is braaigeriewe, veilige parkeerplek, 'n gemeenskaplike swembad in die kompleks en 'n brug naby die swembad wat direkte toegang tot die strand bied wat ongeveer 330 m ver is. Die verblyf is naby winkels en restaurante en net 4,4 km vanaf Hibberdene se hoofstrand as jy met jou motor wil strand toe ry, maar gebruik die privaat hangbrug en dis skaars 300 m ver!

Slaapplek

’n Bespreking by Anchors Aweigh 24 sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 4 mense
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xDubbelbed
1 xEnkelslaapbank

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem
  • Tennis

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Waaier
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Dvd
  • Tv

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 1 resensie vir Anchors Aweigh 24
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Estelle Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 1

Maande gelys 4

Ligging

  • Ashford-pad 705, Eenheid 24 Anchors Aweigh, Hibberdene, 4220, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Anchors Aweigh 24 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R450
R450 R360
per nag (plek vir 6)
Vanaf R450
R450 R360
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ashford-pad 705, Eenheid 24 Anchors Aweigh, Hibberdene, 4220, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbaf20eba40f44c44dd5a78dd0f12d6a3fcb9357343bc5bd684a59f4e85598563674dc671b60b731cf37bf468cd681470405c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R450 nouVanaf R360 per nag (plek vir 6) 1 5 1 5 705 Ashford Road Unit 24 Anchors Aweigh 4220 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -30.583572756046 30.565641000819
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem