Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Anchors Aweigh

Selfsorg
Weeksdagaanbod 25% af

Bly 4 nagte en betaal slegs vir 3 op enige bespreking wat nie 'n Vrydag- of Saterdagaand insluit nie. Geldig vir verblyf vanaf 16 Apr 2024 tot 10 Nov 2024.

  • Kapasiteit: 9 mense
  • Inkloktyd: 12:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ashford-weg 705, Anchors Aweigh Eenheid 5, Hibberdene, 4220, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 600 R1 200 per nag (plek vir 9)

Beskrywing

Anchors Aweigh is 'n selfsorg-grasdakhuis in 'n vakansieoord in Hibberdene en is die perfekte wegbreek vir gesinne.

Die huis is geskik vir 9 gaste en beskik oor 3 slaapkamers, 'n solderkamer, 2 badkamers, 'n oopplan-kombuis en leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed, die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en die derde slaapkamer het 3 enkelbeddens. Die solderkamer het nog 2 enkelbeddens, asook 'n lessenaar. Al die slaapkamers het plafonwaaiers. Die eerste badkamer het 'n stort, toilet en wasbak, en die tweede badkamer het 'n bad, toilet en wasbak. Linne word voorsien, maar gaste moet asb. hul eie handdoeke saambring.

Die kombuis is met 'n gasstoof, elektriese oond, broodrooster, mikrogolfoond, 2 yskaste, potte, eetgerei en breekware toegerus. Die kombuis lei na 'n leefarea met 'n etenstafel en gemaklike rusbanke wat voor 'n TV met sekere DStv-kanale staan.

Die huis het 'n ruim stoep en dek waar gaste kan ontspan. Daar is ook veilige skaduparkeerplek, 'n gemeenskaplike swembad en braai-area. Die oord is naby die strand en meer.

Slaapplek

’n Bespreking by Anchors Aweigh sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed Stapelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 3 mense
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xStapelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Fietsry
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Kantoorgeriewe
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Stoof

Ligging

  • Ashford-weg 705, Anchors Aweigh Eenheid 5, Hibberdene, 4220, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 600
R1 600 R1 200
per nag (plek vir 9)
Vanaf R1 600
R1 600 R1 200
per nag (plek vir 9)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 9 mense
  • Inkloktyd: 12:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ashford-weg 705, Anchors Aweigh Eenheid 5, Hibberdene, 4220, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd553eed651b612a8066a4bf60517098dedeca3e8c966241561af24ee8ad58ea9633644ba071d105e16cb3e3cee09865c2f8b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 600 nouVanaf R1 200 per nag (plek vir 9) Ashford Road 705 Anchors Aweigh Unit 5 4220 KwaZulu-Natal 021 201 8901 12:00-17:00 10:00 -30.588369647695 30.562366247177
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem