Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Andante Villas

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Middelton-weg 8, Andante Villas Eenheid 16, Winklespruit, 4126, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R2 000 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Andante Villa is 'n bekoorlike selfsorgwoonstel in 'n kompleks in Winklespruit en is net 150 m vanaf die strand. Dit is ideaal vir 'n gesin of 'n groep vriende.

Dié huis het slaapplek vir 6 volwassenes en 4 kinders en beskik oor 4 slaapkamers en 2 badkamers. Drie van die slaapkamers het elk 'n koningingrootte-bed. Die vierde slaapkamer het 2 stapelbeddens vir 4 kinders. Gaste deel die gebruik van 2 badkamers wat elk 'n bad, stort, wasbak en 'n toilet het. Linne word voorsien, maar gaste moet hul eie handdoeke saambring.

Die oopplan-kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, basiese eetgerei, breekware, tee- en koffiemaakgeriewe, wasmasjien, tuimeldroër en 'n skottelgoedwasser toegerus. Die kombuis lei na 'n eetarea wat verder na 'n sitarea met gemaklike rusbanke en 'n TV met DStv lei.

Gaste het toegang tot gemeenskaplike areas, soos 'n groot tuin met 'n braai-area en 'n swembad. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Slaapplek

’n Bespreking by Andante Villas sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Stapelbed
Slaapkamer 4
Plek vir 4 mense
2 xStapelbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging
  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Ligging

  • Middelton-weg 8, Andante Villas Eenheid 16, Winklespruit, 4126, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 000
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R2 000
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Middelton-weg 8, Andante Villas Eenheid 16, Winklespruit, 4126, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA63c4b27cdeedf6be55b2911a4770c725ef4ba850ebc5569095eeb0a0850efceb3c5e9526e828da6c0f5047927f2dbd7eb84d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 000 per nag (plek vir 6) 8 Middelton Road Andante Villas Unit 16 4126 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.095747153047 30.860441390213
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem