LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Andora Guesthouse | LekkeSlaap
+17

Andora Guesthouse

Gastehuis
Chalet
Vanaf R700
per nag (vir 2 persone)
  • Plek vir 5 persone
  • Eenheid Apart van Gastehuis/B&B
  • 5 x Enkelbed / Driekwartbed
  • Lees meer
Beskrywing

Die chalet is in 'n pragtige tuin en apart van die hoofhuis. Dit is ruim en bied slaapplek aan 5 gaste op enkelbeddens en die en suite-badkamer het 'n stort. Die chalet het kaste, 'n TV met sekere DStv-kanale, 'n yskas-vrieskas, ketel, broodrooster, eetgerei, breekware, 'n mikrogolf, tweeplaatstoof, strykyster, 'n strykplank en lugversorging. Tee en koffie word met aankoms voorsien en daar is badhanddoeke. Die chalet word skoongemaak, maar nie op Sondae nie. Gaste kan die braaigeriewe in die tuin gebruik.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
Plek vir 5 persone
5 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Kamergeriewe
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Tariewe en Ekstras
Prys sluit in

Selfsorg 'n Yskas-vrieskas, ketel, broodrooster, eetgerei, breekware, 'n mikrogolf en 'n tweeplaatstoof.

Kansellasiebeleid - Streng
Ons Covid-19-waarborg: Ons sal altyd ’n 100%-terugbetaling gee indien reisbeperkings weens Covid-19 jou bespreking affekteer. Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Enkelkamer vir 4 in die huis
Vanaf R700
per nag (vir 2 persone)
Beskrywing

Die kamer het 'n koningingrootte-bed en 2 enkelbeddens en die en suite-badkamer het 'n stort. Die kamer het kaste, 'n TV met sekere DStv-kanale, 'n tafel en 'n stoel, 'n yskas-vrieskas, ketel, eetgerei, breekware, 'n mikrogolf, strykyster, 'n strykplank en lugversorging. Tee en koffie word met aankoms voorsien en daar is badhanddoeke. Die kamer word skoongemaak, maar nie op Sondae nie.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 4 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xKoningingrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Lugversorging
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Tariewe en Ekstras
Prys sluit in

Selfsorg 'n Yskas-vrieskas, ketel, eetgerei, breekware en 'n mikrogolf. Gemeenskaplike kombuis.

Kansellasiebeleid - Streng
Ons Covid-19-waarborg: Ons sal altyd ’n 100%-terugbetaling gee indien reisbeperkings weens Covid-19 jou bespreking affekteer. Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Enkelkamer vir 3 in die huis
Vanaf R700
per nag (vir 2 persone)
  • Plek vir 3 persone
  • Eenheid Apart van Gastehuis/B&B
  • Lees meer
Beskrywing

Die kamer het 'n koningingrootte-bed en 'n enkelbed en die en suite-badkamer het 'n stort. Die kamer het kaste, 'n TV met sekere DStv-kanale, 'n tafel en 'n stoel, 'n yskas-vrieskas, ketel, eetgerei, breekware, 'n mikrogolf, strykyster, 'n strykplank en lugversorging. Tee en koffie word met aankoms voorsien en daar is badhanddoeke. Die kamer word skoongemaak, maar nie op Sondae nie. Daar is stoele op die balkon met 'n pragtige uitsig oor die area. Die kamer het 'n privaat ingang.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 3 persone
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xKoningingrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Lugversorging
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Tariewe en Ekstras
Prys sluit in

Selfsorg 'n Yskas-vrieskas, ketel, eetgerei, breekware en 'n mikrogolf. Gemeenskaplike kombuis.

Kansellasiebeleid - Streng
Ons Covid-19-waarborg: Ons sal altyd ’n 100%-terugbetaling gee indien reisbeperkings weens Covid-19 jou bespreking affekteer. Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Enkelkamer vir 4 by die ingang
Vanaf R700
per nag (vir 2 persone)
Beskrywing

Die kamer het 'n koningingrootte-bed, 2 enkelbeddens en die en suite-badkamer het 'n stort. Die kamer het kaste, 'n TV met sekere DStv-kanale, 'n tafel en 'n stoel, 'n yskas-vrieskas, ketel, eetgerei, breekware, 'n mikrogolf, strykyster, 'n strykplank en lugversorging. Tee en koffie word met aankoms voorsien en daar is badhanddoeke. Die kamer word skoongemaak, maar nie op Sondae nie.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 4 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xKoningingrootte-bed
Tariewe
Kamergeriewe
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Lugversorging
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Kansellasiebeleid - Streng
Ons Covid-19-waarborg: Ons sal altyd ’n 100%-terugbetaling gee indien reisbeperkings weens Covid-19 jou bespreking affekteer. Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Enkelkamer vir 4 op die dek

  • Kluis

Enkelkamer vir 3 by die ingang
Vanaf R700
per nag (vir 2 persone)
Beskrywing

Die kamer het 'n koningingrootte-bed, ’n enkelbed en die en suite-badkamer het 'n stort. Die kamer het kaste, 'n TV met sekere DStv-kanale, 'n tafel en 'n stoel, 'n yskas-vrieskas, ketel, eetgerei, breekware, 'n mikrogolf, strykyster, 'n strykplank en lugversorging. Tee en koffie word met aankoms voorsien en daar is badhanddoeke. Die kamer word skoongemaak, maar nie op Sondae nie.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 3 persone
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xKoningingrootte-bed
Tariewe
Kamergeriewe
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Lugversorging
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Kansellasiebeleid - Streng
Ons Covid-19-waarborg: Ons sal altyd ’n 100%-terugbetaling gee indien reisbeperkings weens Covid-19 jou bespreking affekteer. Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R700
per nag (vir 2 persone)
  • Kapasiteit: 23 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Andora-weg 162, Grosvenor, Bluff, 4036, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAATK4SJiYXDLgOQueP4OPfrIrWCQj8HSJIKvfguXrR6uFDIh4LI2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R700  per nag (vir 2 persone) 162 Andora Road Grosvenor 4036 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-21:00 10:00 -29.918489546738 31.008680489584
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!