Anesi
- Kapasiteit: 8 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Elizabeth-Oos 68, Port Owen, Velddrif, 7365, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R4 500 per nag (plek vir 8)
Beskrywing
Anesi is 'n bekoorlike vakansiehuis wat selfsorgverblyf in die Port Owen Marina in Velddrif bied. Die huis spog met lieflike uitsigte oor die kanaal en is 'n ideale plekkie vir 'n gesinswegbreek.
Die huis bied slaapplek aan 8 gaste in 3 slaapkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n slaapbank en 'n en suite-badkamer met 'n bad en stort. Die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n slaapbank en die derde slaapkamer het ook 'n koningingrootte-bed en 2 enkelbeddens. Gaste in laasgenoemde twee slaapkamers deel 'n badkamer met 'n stort.
Daar is 'n aangewese waskamer met 'n wasmasjien en tuimeldroër en dit het ook 'n en suite-badkamer met 'n stort en 'n handige buitestort met warm en koue water. Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond, mikrogolf, lugbraaier, koffiemasjien en skottelgoedwasser toegerus. Daar is gratis WiFi en 'n slim-TV in die sitarea en daar is 2 slaapkamers met Netflix. 'n Ononderbroke kragtoevoerstelsel voorsien elektrisiteit aan die sitarea se TV en die WiFi gedurende beurtkrag.
Daar is 'n volledig toegeboude speelarea met 'n klimraam en 'n 3 m-trampolien. Visstokke is beskikbaar in die waskamer vir gaste wat wil visvang van die privaat jetty af. Daar is ook 'n 17 voet-boot beskikbaar onderhewig aan bepalings en voorwaardes wat gaste kan huur teen ekstra koste. Veilige parkeerplek is agter 'n afstandbeheerde hek beskikbaar.
Slaapplek
’n Bespreking by Anesi sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Jacuzzi
- Braaiplek
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Visvang
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Groot 5
- Wynproe
- Fietsry
- Wildritte
- Bergfietsroetes
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Jacuzzi
- Aparte toilet
- Stort
Eenheidgeriewe
- Verekombers
- Waaier
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Ilone Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 3
Jaar gelys 1
Ligging
- Elizabeth-Oos 68, Port Owen, Velddrif, 7365, Wes-Kaap
- Gaste dink Anesi het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 8 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Elizabeth-Oos 68, Port Owen, Velddrif, 7365, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom