Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.2/5
Annetta Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 5
Op LekkeSlaap 15 jaar
Opsomming van Resensie
Ebertus M - Jan 2024
Algehele gradering
Gasvryheid was excellent.
Ange B&B se terugvoer
Hi Ebertus,
Baie dankie vir die terugvoering. Ons waardeer dit opreg.
Hopelik sien ons julle weer eendag.
Bly veilig.
Beste groete,
Ange B&B Span
Lorinda S - Jun 2023
Algehele gradering
Was gerieflik en netjies.
Ange B&B se terugvoer
Hi Lorinda,
Dankie vir die resensie. Ons sal beslis kyk na die lig by die trappe. Daar is ligte maar of dit is nie genoeg nie of daar is een wat "murphy" speel met ons en wanneer ons dit nodig het is hy op 'n ander plek.
Hoop om jou binnekort weer te sien.
Bly veilig, reis veilig.
Best groete.
Annetta Keijer
Ange B&B
Cherre-leigh P - Des 2017
Algehele gradering
Lekker.
Ange B&B se terugvoer
Baie, baie dankie vir die mooi boodskap. Ons waardeer dit opreg.
Kom kuier gerus weer.
Groete
Annetta Keijer
Matilda M - Mrt 2011
Algehele gradering
Nice comfortable rooms with very pleasant surroundings in a quiet upmarket area
Winston E - Aug 2010
Algehele gradering
A clean, quite and comfortable place run by a plesant couple who pay attention to details.
- Kapasiteit: 16 mense
- Geen kinders onder 6
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Mercury-straat 119, Alphen Park, Benoni, 1500, Gauteng