Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Angel 8 Family Rooms

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.7/5

CJ en Anna Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 3

Resensies 9

Maande op LekkeSlaap 9

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 2 resensies vir Angel 8 Family Rooms
Netheid
5.0/5
Diens
4.0/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.5/5
Monica M - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Monica M

Baie oulike plek.

Angel 8 Family room is 'n lieflike 2-slaapkamer-eenheid met 'n baie mooi uitsig oor die swembad en groen grasperk. Die kombuis is goed toegerus, behalwe vir die opwasbak met koue water wat bietjie klein is as jy vir 'n gesin moet skottelgoed was. Buite is 'n baie lekker tafel vir koffie drink, en die gasheer was so gaaf om vir ons 'n vuurtjie aan te steek. Die geraas deur die nag was nogal steurend, en dit is dalk nie die regte plek as jy stilte soek nie. Nietemin is dit 'n baie oulike plek in 'n mooi area van Robertson.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jared V - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jared V
Saam met vriende

Short, sweet and would recommend it.

We were pleasantly surprised with how spacious it was and would say that it exceeded our expectations. The hosts communicated with us pre-booking and were very accommodating. Only regret not being able to stay longer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Angel 8 Family Rooms se terugvoer

Thank you Jared for your awesome feedback. We are happy you enjoyed it and hope to see you back soon. Kind regards, CJ and Anna.

Angel 8 Family Rooms
Vanaf R1 600
R1 600 R1 360
per nag, vir 4 mense
Vanaf R1 600
R1 600 R1 360
per nag, vir 4 mense
Vanaf R1 600
R1 600 R1 360
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Rijgerlaan 2, Robertson, 6705, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA12fda4eaae70f7c0842be6b947329438c6b0d49aa9632ea2a008e69e469b08e783fb59cd38ae6e9a5cf3c789dd69189dd50c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 600 nouVanaf R1 360 per nag, vir 4 mense 2 5 1 5 2 Rijger Avenue Robertson 6705 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -33.8075563 19.8962701
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem