Angel 8 Family Rooms
Kry 15% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 14 Mei 2024 tot 31 Jul 2024.
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Rijgerlaan 2, Robertson, 6705, Wes-Kaap
-
Vanaf
R1 600R1 360 per nag, vir 4 mense
Beskrywing
Angel 8 Rooms 3 en 4 is in Robertson geleë en bied knus en gerieflike selfsorgverblyf wat ideaal is vir paartjies of 'n gesin wat op soek is na oornagverblyf.
Verblyf word in 2 slaapkamers met slaapplek vir 2 gaste elk gebied. Die eerste slaapkamer het 2 driekwartbeddens en die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed. Gaste in hierdie slaapkamers deel 'n badkamer wat 'n bad, stort, toilet en 'n wasbak het.
Die gemeenskaplike kombuis is met 'n tweeplaatgasstoof, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, tee- en koffiemaakgeriewe, strykplank, strykyster, lugbraaier en 'n toaster toegerus. Die kombuis sluit ook 'n etenstafel in.
Gratis WiFi, veilige parkeerplek en braaigeriewe is beskikbaar.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- ADSL-lyn
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Kinderoppasser Op Versoek
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Kunsvlieghengel
- Visvang
- Wynproe
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Aandete Op Versoek
- Piekniekmandjies Op Versoek
- Tee
- Etes Op Versoek
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
- Agter Elektriese Hek
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- Aparte toilet
- Stort
- Seep
- Toiletware
Eenheidgeriewe
- Eetkamer
- Elektriese kombers
- Waaier
- Klein kombuis
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.8/5
CJ en Anna Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 3
Resensies 10
Op LekkeSlaap 9 maande
Ligging
- Rijgerlaan 2, Robertson, 6705, Wes-Kaap
- Gaste dink Angel 8 Family Rooms het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Robertson Kaapse Wynlande Wes-Kaap
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Rijgerlaan 2, Robertson, 6705, Wes-Kaap