Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Angel Oak Guesthouse

Gastehuis

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Prys sluit in
Standaarddubbelkamer
Slegs kamer
Luukse Gesinskamer
Slegs kamer
Executive Dubbelkamer
Slegs kamer
Travellers Dubbelkamer
Slegs kamer
Huisreëls

Kinders tussen 0 en 6 jaar, geen fooi.
Kinders tussen 7 en 18 jaar betaal R365.
Ontbyt is op versoek teen 'n ekstra koste beskikbaar, en kan met aankoms gereël word.
Aandete is beskikbaar op versoek Maandae tot Donderdae teen ekstra koste.
Rook is verbode in die gastehuis, maar dit word op die balkonne, patio en in die tuin toegelaat.
Troeteldiere word ongelukkig nie toegelaat nie.
Die eienaar woon op die perseel langsaan.
Die meeste van die eenhede word via trappe bereik en dus is dit moontlik nie geskik is vir klein kinders, bejaardes of gaste met gestremdhede nie.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R1 375
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 375
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 375
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 15 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Acasia-laan 10, Brits, 0250, Noordwes
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4Mprg3pr9cAKy2JFiccIIpGEv9bOsxLR8UicxtJ3clX33KL79Y?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 375 per nag, vir 2 mense 42 5 1 5 10 Acasia Avenue Brits 0250 Noordwes 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.625344249427 27.783949865082