LekkeSlaap
Maak jou ervaring
lekke met ons app
KRY APP
+23
Gastehuis in Brits

Angel Oak Guesthouse

  • Slaapplek vir 17 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 10 Acasia Avenue, Brits, 0250, Noordwes Sien kaart

Beskrywing

Angel Oak Guesthouse is in Brits geleë en bied gerieflike kamers vir naweekbesoekers of internasionale toeriste.

Dié gastehuis het ’n Franse en Afrika-stylkombinasie en bied 7 slaapkamers. Die kamers het dubbelbeddens of koninggrootte-beddens en en suite-badkamers met storte, baddens of albei. Gaste moet asb. hul eie swemhanddoeke saambring.

Elke kamer het lugversorging, ’n TV, elektroniese kluis, WiFi en ’n yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe. Die 3 kamers buite die huis het elk 'n kombuisie met 'n mikrogolfoond. Party van die kamers het privaat balkonne. Rook is verbode in die gastehuis, maar dit word op die balkonne, patio en tuin toegelaat.

Ontbyt en aandete is beskikbaar op versoek teen ’n addisionele koste en gaste het toegang tot die lieflike swembad, tuin en stoep. Veilige parkeerplek is beskikbaar en wasgoeddienste is beskikbaar op versoek. Ongelukkig word troeteldiere nie toegelaat nie.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Ontbyt beskikbaar
Toeganklik vir kosaflewerings-apps

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 58 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.8
Veiligheid
4.7
Gaste se hoogtepunte
Wilna T
Besigheidsreis
5.0
Voel soos huis. Die eienaar is 'n baie goeie gasheer. Sal beslis weer daar oorbly.
Jun 2026
Maria V
Gesin met tieners
5.0
Fantasties. Al wat ek kan sê is WOW! Pragtige en stylvolle verblyf. Kalm en rustige groen tuine. Heerlike ontbyt. Het soos ñ koningklike geblvoel.
Mrt 2026
Marius P
Gesin met klein kinders
5.0
Heerlike ontbyt in rustige omgewing. Vriendelik ontvang. Alles baie skoon en netjies. Goed geleë.
Des 2025
Chantell K
5.0
Baie aangenaam en voldoen aan ons vereistes. Stylvolle en elegante verblyf, soos iets wat uit ’n tydskrif kom. Alles is netjies en goed versorg, met ’...
Sien meer
Okt 2025
Judy R
Saam met lewensmaat
4.8
Baie lekker ek sal vir seker weer gaan. Ons verblyf was baie aangenaam en sal die gastehuis vir seker aanbeveel. Ontbyt en koffie stasie is puik!
Sep 2026

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Francois Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 58

Op LekkeSlaap 7 jaar

Antwoord gewoonlik binne 30 minute

Ligging

  • 10 Acasia Avenue, Brits, 0250, Noordwes
  • Gaste dink Angel Oak Guesthouse het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R1 200
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R1 200
per nag, vir 2 mense
Bespreek

10 Acasia Avenue, Brits, 0250, Noordwes

Sien kaart
  • Slaapplek vir 17 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4Mprg3pr9cAKy2JFiccIIpGEv9bOsxLR8UicxtJ3clX33KL79Y?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense 58 5 1 5 10 Acasia Avenue Brits 0250 Noordwes 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.625344249427 27.783949865082
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang