Angels Creek @ 141

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Angels Creek @ 141 is 'n bekoorlike gastehuis wat gerieflike oornagverblyf in Welkom bied en is naby hoofweë en winkelsentrums. Dit is ideaal vir sakereisigers, toeriste, sportspanne, gesinne en enkelreisigers.

Dié luukse gastehuis beskik oor 2-enkelbedkamers, dubbelkamers, enkelkamers en gesinskamers. Al die kamers het lugversorging en 'n privaat ingang.

Daar is 'n gemeenskaplike swembad en 'n sitkamer vir gaste. Elke kamer het 'n aangewese parkeerplek op die perseel en afstandbeheerde toegang.

Besienswaardighede in die area sluit die Oppenheimer Park Gholfklub, Ernest Oppenheimer Teater, Goldfields Casino. Phakisa Resiesbaan en die Rover's Club in.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  American Express
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Gastesitkamer
  •  Kombuisgeriewe
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Persoonlike Kluis
  •  Satelliet-TV
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Konferensiegeriewe

  •  Lugversorging
  •  Kantoorgeriewe

Maaltye Aangebied

  •  Ontbyt
  •  Aandete Op Versoek
  •  Etes Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Angels Creek @ 141 gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R950 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za