Angels Creek @ 142

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Angels Creek @ 142 bied gerieflike verblyf in 'n pragtige gastehuis, in Welkom. Dis naby die groot snelweë en winkelsentrums. Die gastehuis is ideaal vir sakereisigers, vakansiegangers, paartjies of enkelreisigers.

Die gastehuis bied verblyf in 5 smaakvolle slaapkamers. Die kamers is het 'n dubbelbed of 2 enkelbeddens en het elkeen 'n badkamer, privaat ingang, lugversorging, 'n TV en 'n kluis.

Daar is 'n pragtige swembad en 'n gemaklike sitkamer met 'n TV en DStv. Veilige parkeerplek met 'n afstandbeheer is op die perseel beskikbaar.

Besienswaardighede in die omgewing sluit die Oppenheimer Park-gholfklub, Ernest Oppenheimer-teater, Goldfields Kasino, Phakisa-renbaan en die Rover's Club in.

Kenmerke

  •  Swembad
  •  Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Swembad

Hier praat ons

  •  Engels

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Angels Creek @ 142 gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R950 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za