Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Angels Loft

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Trevor Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 3

Jaar gelys 5

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 3 resensies vir Angels Loft
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.7/5
Yianna V - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yianna V
Gesin met tieners

Pragtige, stylvolle en gerieflike woonstel. Uiterse goeie diens, en vriendelik.

Dit is 'n fantastiese woonstel, netjies, modern en veilig. Baie gerieflik dat dit stapafstand van Diaz strand is, veral met tieners. Trevor is uiters vriendelik, behulpsaam, en lewer uitstekende diens om sy gaste se verblyf so gemaklik as moontlik te maak. Sal enige tyd, en heel moontlik elke keer terugkeer na Angels Loft. Baie dankie Trevor, dis nie elke dag wat mens so tuis voel nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Angels Loft se terugvoer

Dit was 'n plesier om julle te huisves. Dankie weereens vir die netjiese plek wat julle agtergelaat het. Sien uit daarna om julle weer te akkommodeer.

Angels Loft
Wilma F - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wilma F
Gesin met tieners

Pragtige plek en ons het baie lekker gekuier. Dankie aan Trevor wat daar was en ons selfs gehelp het om ons bagasie af te laai in die reën.

Baie dankie aan Trevor van Angels Loft. Ons het baie lekker gebly en sal dit definitief aanbeveel. Die woonstel binne lyk net soos op die foto's en baie mooi ingerig. Die hele kompleks is netjies en word goed na gekyk. Pragtige see-uitsig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Angels Loft se terugvoer

Baie dankie, ek is bly dat ons julle kon akkommodeer.

Angels Loft
Werna D - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Werna D

Ons het baie lekker gekuier. Ligging/uitsig is fantasties.

Dit was absoluut die moeite werd. Die trappe klim was die enigste nadeel. Met die wind wat elke dag gewaai het was dit nie lekker om op die balkon te kuier nie, so dis dalk iets waarna hul kan kyk om balkon toe te maak. Al die geriewe in die plek was daar en ons het geen tekort gehad van enige aard nie. Trevor en sy vrou het ons laat welkom voel onmiddellik en uit hul pad gegaan om te laat tuis voel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Angels Loft se terugvoer

Baie dankie vir jou resensie. Julle was uitstekende gaste.

Angels Loft
Vanaf
R1 500
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R1 500
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R1 500
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Louis Fourie-straat, The Lofts-kompleks, Mosselbaai, 6506, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9524cb26dd80d54b0bd75f007d07404abd84f1b96cade05bed0a4a013e8960bba11352c2a21b3adb4a0a8c2e8feef0e703b2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag (plek vir 6) 3 5 1 5 Louis Fourie Street The Lofts complex 6506 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.165287069298 22.109061828992
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem