by Angels Rest | LekkeSlaap
+14

Angels Rest

  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Delphinium-straat 20, Blue Horizon Bay, Gqeberha (Port Elizabeth), 6002, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R450 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Angels Rest het 'n selfsorgwoonstel en 'n selfsorghut in Blue Horizon Bay in Gqeberha (Port Elizabeth) op die eienaar se perseel. Dit is ideaal vir 'n paartjie of klein gesin wat op soek is na gerieflike verblyf naby die strand en weg van die stad se gewoel.

Die woonstel en die hut is albei volledig toegerus en het 'n oopplan-uitleg. Die slaapkamerarea in die woonstel is toegerus met 'n koningingrootte-bed en 'n dubbelslaapbank wat ideaal is vir 2 kinders. Die hut se slaapkamerarea het 'n koningingrootte-bed. Elke eenheid het 'n badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet wat van die kombuisie af lei wat toegerus is met tee- en koffiemaakgeriewe, 'n mikrogolfoond en ingeboude kaste met 'n paar kooktoebehore.

Die eenhede het ook 'n TV met volledige DStv en braaigeriewe. Parkeerplek is op die perseel beskikbaar vir 2 voertuie per eenheid en Angels Rest is stapafstand van die strand en net 45 km van die middestad af.

Let wel dat die hut nie 'n see-uitsig het nie. Die woonstel het wel 'n see-uitsig vanaf die braai-area.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 69 resensies vir Angels Rest
Netheid
4.6/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.6/5

Ligging

  • Delphinium-straat 20, Blue Horizon Bay, Gqeberha (Port Elizabeth), 6002, Oos-Kaap
  • Gaste dink Angels Rest het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R450
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R450
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Delphinium-straat 20, Blue Horizon Bay, Gqeberha (Port Elizabeth), 6002, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDg1N2E4MWQ4LWQ0MGQtNDY0YS05NTY0LTNjYmNlYWY4NTIxZQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R450  per nag (plek vir 2) 69 5 1 5 20 Delphinium Street Blue Horizon Bay 6002 Oos-Kaap 086 999 0018 14:00-18:00 10:00 -33.9700863 25.2618521
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!

Stem vir ons in die World Travel Awards!

stem
stem