Angels View
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Meelogielaan 4, Glentana, Grootbrak-rivier, 6252, Wes-Kaap
- Vanaf R2 500 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Angels View is 'n lieflike selfsorgwoonstel op die eienaar se perseel in Glentana, Grootbrak-rivier. Die woonstel is ideaal vir 'n gesinsvakansie en dit spog met 'n pragtige see-uitsig.
Die eenheid bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 'n slaapkamer met 'n dubbelbed. Die badkamer het 'n bad, stort, toilet en 'n wasbak. Linne en badhanddoeke word voorsien.
Die oopplan-leefarea het 'n kombuis wat met 'n gasstoof, oond, mikrogolfoond, broodrooster, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware toegerus is. Daar is ook 'n toonbank met stoele. Die aparte opwaskamer het 'n wasmasjien, tuimeldroër en 'n skottelgoedwasser. Die kombuis lei na 'n knus sitarea met gemaklike sitplek en 'n dubbelslaapbank. Daar is ook 'n TV met DStv en gratis WiFi.
Gaste het toegang tot parkeerplek en braaigeriewe op die perseel. Die eiendom is naby gewilde swemstrande en 15 km vanaf George Lughawe.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Spa-behandelinge
- Braaiplek
- Gastesitkamer
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Troeteldiere indien gereël
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Wynproe
- Wildritte
- Wildkyk
Hier praat ons
- Afrikaans
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Meer oor dié eenheid
- Nie rook
- Patio
- Privaat ingang
Dienste
- Diens op aanvraag
- Koordlose internet
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
- Seep
- Toiletware
- Ondervloerse verhitting
Eenheidgeriewe
- Eetkamer
- Klein kombuis
- Sitkamer
- Kluis
- Ondervloerse verhitting
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Gedeelde dstv
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Marieta Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 1
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- Meelogielaan 4, Glentana, Grootbrak-rivier, 6252, Wes-Kaap
- Gaste dink Angels View het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Glentana Groot-Brakrivier George Wes-Kaap
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Meelogielaan 4, Glentana, Grootbrak-rivier, 6252, Wes-Kaap