Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Angora

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

Gerhard Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 10

Maande gelys 11

Opsomming van Resensie

4.3 uit 5van 10 resensies vir Angora
Netheid
4.4/5
Diens
4.7/5
Ligging
3.8/5
Veiligheid
4.4/5
Waarde vir geld
4.2/5
Andrea V - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Andrea V
Saam met vriende

Baie lekker en rustig! Sal beslis terug wees.

Baie oulike verblyf. Skoon en netjies en alles wat jy nodig het! Gasheer se kommunikasie is baie goed. Lekker buite braai area en lekker rustig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marnelle P - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marnelle P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjies, gemaklik en alles wat jy nodig het.

Blyplek was mooi en skoon. Daar was ook Netflix wat lekker was vir 'n reënerige dag. Koffie en melk was ook gegee, en daai bed slaap baie lekker.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lorraine M - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lorraine M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker verrassing!

Pragtige plek! Baie mooi en groter as wat ons verwag het. Sentraal geleë, grondvloer met private braaiplek. Alles wat jy benodig is hier, asook WiFi, en die inverter is 'n bonus! Winter sal lekker wees met die kaggels in die huis. Ons sien julle gou weer! Baie dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Devilliers V - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Devilliers V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Waarde vir geld verblyf in 'n pragtige omgewing.

Dit was heerlik gewees.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Angora se terugvoer

Baie dankie. Hoop om julle weer te ontvang.

Angora
Sarel D - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Sarel D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gerieflik met genoeg beweegspasie vir almal.

Slaapkamers kort spieëls en hangers in die kas. Tweede slaapkamer het geen kas vir klere. Badkamer: Stortgordyn is nie effektief of higiënies nie. Kombuis: Baie netjies - kan doen met 'n tafel as oppervlak om op te werk. Sit- en leefarea is pragtig. Dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Angora se terugvoer

Dankie Sarel. Spieëls kom hierdie week in en ons is besig om te werk aan die badkamer. Sal aandag gee aan jou punte.

Angora
Mari W - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Mari W
Saam met vriende

Ons meisies het die speletjies baie geniet wat voorsien was.

Ons meisies het dit baie geniet om daar vir 'n week te bly. Dis 'n stunning en skoon plekkie waar 'n mens lekker kon ontspan het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Chris O - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chris O
Gesin met tieners

One night stay.

Nice and neat. Great value.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Gesin met klein kinders
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mario P - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Mario P
Gesin met tieners

Was 'n rustige naweek.

Angora is perfek geleë. Ons het lekker gebly. Die stort was egter ongemakilk. 'n Deur sal verhoed dat daar nie so baie water op die vloer beland nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Angora se terugvoer

Hallo Mario
Ons is in die proses om die badkamer oor te doen. Dankie vir die terugvoer.

Angora
Alenda S - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Alenda S
Saam met vriende

Great!

Alles wat ons nodig gehad het. Baie goed ingerig, skoon en netjies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R1 300
per nag, vir 4 mense
Vanaf
Vanaf R1 300
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R1 300
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langstraat 21, Joe Maura Woonstelle, Riversdal, 6670, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4012afdc370a8a5408e74d70bb0a2ee610a41cc6ae9f9642e4db94e5cb677f670b50fafdcd5dc77a59f4a0cf54866977b6af?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300 per nag, vir 4 mense 10 5 1 5 21 Long Street Joe Maura Apartments 6670 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -34.090994252224 21.262830899983
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem