LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Anguna Holiday Flats | LekkeSlaap
+23

Anguna Holiday Flats

  • Kapasiteit: 36 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Anguna Holiday Flats, Foreststraat, Margate, 4275, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R550 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Anguna Holiday Flats is in die skilderagtige kusdorpie genaamd Margate geleë.

Dié kompleks het 6 selfsorgwoonstelle wat see se kant toe kyk. Elke woonstel het 3 slaapkamers, 2 badkamers, 'n ten volle toegeruste oopplan-kombuis met 'n skottelgoedwasser, 'n sitkamer met 'n TV, 'n eetkamer en 'n ruim veranda. Daar is ook braaigeriewe en veilige parkeerplek op die perseel, en die kompleks bied direkte toegang tot die swemstrand via 'n veiligheidshek.

Margate is 'n puik vakansiebestemming met fantastiese besienswaardighede, soos pragtige strande, die Skyline Nature Reserve en Margate Country Club. Mense wat hou van visvang, branderry, muurbal, tennis, rolbal en perdry is gewoonlik dol oor dié plek.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Persoonlike Kluis
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Baarshengel
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 20 resensies vir Anguna Holiday Flats
Netheid
4.8/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.7/5

Ligging

  • Anguna Holiday Flats, Foreststraat, Margate, 4275, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Anguna Holiday Flats het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R550
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R550
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 36 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Anguna Holiday Flats, Foreststraat, Margate, 4275, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDNhZjc1OWIwLWViOTgtNDkxZi04MzVlLWQ5ODE5OThjNmNiMw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R550  per nag (vir 2 persone) 20 5 1 5 Anguna Holiday Flats Forest Road 4275 KwaZulu-Natal 086 999 0018 15:00-17:00 10:00 -30.855418526183 30.377940544983
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!