LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Anguna Holiday Flats | LekkeSlaap
+23

Anguna Holiday Flats

Anguna Holiday Flats
Vanaf R550
per nag (vir 2 persone)
Beskrywing

Die woonstel het 3 slaapkamers: die eerste kamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer en die ander 2 slaapkamers het elkeen 2 enkelbeddens. Die tweede badkamer word gedeel en het 'n bad en stort. En die kombuis is volledig toegerus vir al jou selfsorgbehoeftes.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Badkamer
  • Bad
  • Stort
Kamergeriewe
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Oond
  • Stoof
Vermaak
  • Tv
Tariewe en Ekstras
Prys sluit in

Selfsorg

Belasting en Ekstras

'n Deposito van 50% word vereis om die bespreking te bevestig. Benewens die deposito is 'n administrasie-, skoonmaak- en besprekingsfooi van R200 ook betaalbaar. 'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R300 word gehef en moet in kontant betaal word. Addisionele gaste betaal R250 per persoon per dag gedurende die spitsseisoen en R150 per persoon per dag gedurende die stilseisoen, insluitend babas. Die res van die gekwoteerde drag is 60 dae voor die inklokdatum betaalbaar. 'n Skoonmaakdiens is nie ingesluit nie, maar 'n basiese skoonmaakdiens is beskikbaar teen R100 per dag gedurende die week en R200 gedurende naweke en openbare vakansiedae. Kontak asb. die opsigter as jy jou eie dekodeerder, slimkaart en afstandbeheer wil saambring. Geen troeteldiere word toegelaat nie.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Ons Covid-19-waarborg: Ons sal altyd ’n 100%-terugbetaling gee indien reisbeperkings weens Covid-19 jou bespreking affekteer. Lees meer

In geval van kansellasies 60 dae of meer voor die inklokdatum word die deposito (minus R200 administrasiefooi) terugbetaal.
Dit staan ons vry om die deposito en die volle gekwoteerde bedrag te eis in geval van kansellasie minder as 60 dae voor die inklokdatum.

Vanaf R550
per nag (vir 2 persone)
  • Kapasiteit: 36 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Anguna Holiday Flats, Foreststraat, Margate, 4275, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDNhZjc1OWIwLWViOTgtNDkxZi04MzVlLWQ5ODE5OThjNmNiMw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R550  per nag (vir 2 persone) 20 5 1 5 Anguna Holiday Flats Forest Road 4275 KwaZulu-Natal 086 999 0018 15:00-17:00 10:00 -30.855418526183 30.377940544983
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!