Danabaai Akkommodasie by Anita's Self-catering | LekkeSlaap
+67

Anita's Self-catering

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 89 resensies vir Anita's Self-catering
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.7/5
Antoinette R - Mrt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Antoinette R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Alles was netjies en skoon. Moes vra vir koffie, melk en suiker, sy het dit dadelik gebring. Baie vriendelike en behulpsame dame

Sal definitief Anita's aanbeveel. Goed geleë vir trippie na Tuinroete.

Johan W - Mrt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Anita is baie gasvry en ons het vreeslik lekker gebly en sal beslis weer by een van haar eenhede gaan vakansie hou.

Dis 'n veilige omgewing en die parkeerarea is ook agter 'n geslote hek. Die woonstel is pragtig met al die geriewe vir 'n lang verblyf.

Lolitha P - Feb 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lolitha P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustige atmosfeer met vriendelike, behulpsame tannie. Sal enige tyd weer besoek.

Plek is baie netjies.

Willem V - Feb 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willem V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Skoon, veilig en vriendelik.

Baie netjiese plekkie met alles wat nodig is. Vriendelike eienaar. Sal beslis aanbeveel.

Fredelene D - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
1/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Fredelene D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vacation.

I wouldn't recommend Anita's for a stay if it's 2 people or a young couple with kids. The plan that is available for 2 people didn't feel private to us, as it is only separated by a door that the landlady locks from here side. At night, as you went to the toilet, there was always spiders, the towels didn't smell fresh and clean, there were no cloth, mop to clean with. The cutlery were not clean as well with stains on. If a tap were opened by the landlady or from the above people you could hear it in the flat. We would have preferred a place on it's own, because with all my correspondence with Anita, I did ask if the place is separate from the landlord, but I wasn't answered. It is a nice place, the area is nice, its safe, but went people is on vacation from far you don't wanna feel lied to.

Maritsa V - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Maritsa V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was lekker en die moeite werd.

Was lekker rustige tydjie saam my man heerlik gebly!

Alfred S - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Alfred S
Gesin met klein kinders

Ons het die beste daarvan gemaak.

Sal nie weer daar bly nie. Na 4 nagte se verblyf het die eienaar geweier om vars beddegoed en handdoeke aan ons te gee. Vir ons was dit 'n belediging.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

We made the best of it.

Won't stay there again. After 4 nights stay the owner refused to give us fresh bedding and towels. To us that was an insult.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Carol F - Nov 2019
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carol F

'n Lekker stil ligging met 'n mooi see-uitsig en vriendelike, behulpsame diens.

Die selfsorg-toerusting in die huis was baie lekker en die beddegoed / handdoeke ook lekker. Dit is egter nodig om skoonmaaklappe (vir vloer / stort / bad, ens.) in die badkamers en kombuis uit te sit wat gaste kan gebruik. Bedmatjies en tafels sal ook lekker wees.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

A lovely quiet location with a nice sea view and friendly, helpful service.

The self catering equipment in the house was very nice and the bedding/towels nice too. They do however need to put out cleaning cloths (for floor/shower/bath etc.) in the bathrooms and kitchen for guests to use. Bedside mats & tables would be nice too.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Marieta S - Nov 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Marieta S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjies en skoon.

Sal weer daarvan gebruik maak.

Ella B - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ella B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlike oornag!

Anita het ons vriendelik ontvang en het al ons vrae beantwoord. Daar was alles wat ons nodig gehad het vir ons oornag op pad Kaap toe. Die parkering is voldoende en die verblyfplek ruim met al die benodigdhede wat jy sal gebruik vir oornag of langer verblyf.

Patrick H - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Patrick H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig en privaat.

Dit was 'n plesier om vir Anita te ontmoet. Aangename gasvrou. Verblyf was die moeite en geld werd.

Gert S - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gert S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie rustig en vriendelike diens.

Ontvangs was uitstaande en ales wat ons nodig gehad het was tot ons beskikking die fasiliteite was baie netjies en skoon. Goeie diens en goeie prys.

Louis G - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louis G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Waarde vir geld, sal weer daar bly.

Dit is 'n baie aangename plek wat 'n rustige atmosfeer skep. Mooi uitsig oor die see en 'n baie veilige omgewing. Ons kan dit aanbeveel en het lekker gebly.

Debbie B - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Debbie B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Awesome.

Baie netjies met al die geriewe wat 'n mens nodig het. Ligging is pragtig. Veilige parkering. Vriendelike ontvangs. Gasvryheid ontvang gedurende ons verblyf. Aanduidings was duidelik en maklik verkrygbaar.

Liana K - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liana K
Saam met vriende

Beslis die moeite werd.

Baie vriendelike ontvangs.

Marilise B - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Marilise B
Saam met eggenoot / lewensmaat

The view and the place is absolutely worth it.

Great place, beautiful view and Anita is very sweet.

Barend L - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Barend L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Waarde vir geld.

Netjiese en vriendelike gasheer. Mooi ligging en baie spasie. Goed toegerus met al die toerusting wat benodig word. Net jammer van die ingangshek en deur wat 'n geraas maak, veral vroegoggend. Sat dit beslis aanbeveel, inteendeel, het reeds!

Don G - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Don G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekende waarde vir geld. Oulike gasvrou. Ons sal weer kom.

Die instansie is goeie waarde vir geld. Die gasvrou is baie oulik en het uit haar pad gegaan om ons te laat tuis voel. Die baie bosbokkies was 'n bonus. Baie mooi uitsig oor die se. Ons beveel die gastehuis sterk aan.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Excellent value for money. Charming hostess. We will be back here again.

This property is excellent value for money. Our hostess was very charming and went out of her way to assist us. An added bonus was seeing a lot of bush buck nearby. Lovely views overlooking the sea. We highly recommend this guest house.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Anita's Self-catering's terugvoer

Hi there Don. Thanks and have a lovely trip.

Anita's Self-catering
Roelof G - Jun 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Roelof G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie dankie, ons het heerlik gerus.

Vriendelike behulpsame gasvrou. Pragtige natuurskoon, stil en rustige omgewing.

Christi J - Jun 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christi J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gerieflik en veilige omgewing.

Plek was netjies en skoon, is baie vriendelik ontvang en gegroet met ons vertrek. Goeie waarde vir geld.

Hendrik L - Jun 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hendrik L
Gesin met tieners

Awesome.

Heerlike gasvrye tuiste! Sal dit enige tyd aanbeveel. Anita het uit haar pad gegaan om ons te laat tuis voel.

Jean V - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jean V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker gebly!

Ons het van die eerste dag af tuis gevoel. Ons dink alweer aan ons volgende vakansie in Mosselbaai en sal nie op 'n ander plek as by Anita wil gaan bly nie. Ons kan hierdie verblyf aanbeveel en dit is beslis waarde vir geld. Dankie Anita vir jou gasvryheid en vriendelikheid.

Logan F - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Logan F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Anita's Self-catering sal ek beslis aanbeveel.

Anita's Self-catering sal ek beslis vir enige iemand aanbeveel. Die plek is netjies en die uitsig vanuit die woonstel is genoeg om jou asem weg te slaan. En die tannie is verskriklik vriendelik en behulpsaam.

Christopher T - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christopher T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very very nice.

Anita was like a mother to us. She is a caring person and she goes out of her way to let you feel comfortable. Thank you, Anita.

Bramdill M - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Bramdill M

Ongelooflik lekker.

Baie mooi dorp en huis van Anita met pragtige uitsig op die see.

Nathalie W - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nathalie W
Saam met vriende

Beste verblyf in Danabaai.

Anita's Self Catering sal ek aanraai vir enige iemand.Ons het so lekker gebly wou nie huis toe gegaan het nie.Anita was so vriendelik en behulpsaam dit was regtig home away from home. Die sea view was so fantasties en ek en my vriende kon lekker kuier.Ek gaan beslis terugkom.Ek beveel hierdie plekkie aan vir enige iemand.Die huis is lekker ruim asook n ruim kombuis.Baie dankie Tannie Anita sien gou weer.

Hendrina G - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hendrina G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik rustig.

Rustig, vriendelik, baie veilig sal weer daar gaan bly.

Anton V - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Anton V
Gesin met tieners

Lekker gebly in Danabaai.

Ons verblyf by Anita's het al die boksies ge-tick. Sal beslis weer daar oorbly as ons Mosselbaai en omgewing besoek.

Piet D - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Piet D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was uitstekend.

Die eenheid is baie gerieflik met alles wat nodig is. Die see-uitsig is asemrowend.

Manda C - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Manda C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker woonstel om te bly.

Baie lekker woonstel om in te bly en Anita gaan uit haar pad om dit vir die huurders so gemaklik moontlik te maak. Sal enige tyd weer daar bly as ek Danabaai toe gaan.

Wilmien S - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wilmien S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Excellent.

Baie vriendelik, rustig en netjies.

Andries S - Feb 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andries S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjies en mooi uitsig.

Die huis was baie skoon en daar was alles wat n mens nodig het. Die enigste ding wat dalk groter kon wees was die yskas maar verder 'n baie mooi plek, lekker stil. Het ons kuiertjie baie geniet.

Sandra F - Feb 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sandra F
Gesin met klein kinders

Baie gasvry, huislik en rustig.

Baie dankie Anita. Dis min plekke waar klein kindertjies net mag kinders wees. Dankie vir die huis-gevoel en gasvryheid. My kinders kon nie wag om vir pappa te vertel van die vriendelike tannies en oom, en die mooi uitsig nie. Als was so gerieflik en mooi. Ek beplan al ons volgende wegbreek.

Lee M - Feb 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lee M
Gesin met klein kinders

Beste ooit!

Ons was vir drie nagte daar en dit was regtig die beste verblyf wat ons al geboek het. Alles was daar, ons het net ons klere gevat. Anita is ook die beste gasvrou wat ons al teëgekom het. Sy het ons baie welkom laat voel en het die ekstra myl gegaan as ons haar iets gevra het. Ek sal enige tyd weer teruggaan en langer daar bly. Baie dankie tannie Anita.

Wynand C - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Wynand C
Saam met vriende

Dit was heerlik rustig met asemrowende see-uitsig!

Dankie Anita vir jou gasvryheid en moeite om ons verblyf so aangenaam moontlik te maak.

Jo Ann B - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jo Ann B
Saam met vriende

Dit was beslis die beste.

Ons het elke oomblik geniet sal beslis weer daar gaan en definitief kennisse daarnatoe verwys. Gasvryheid was uitstekend 100%. Baie baie dankie Anita.

Henro V - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Henro V
Gesin met klein kinders

Heerlike blyplek met vriendelike gasvryheid.

Baie lekker verblyf en baie naby aan lekker strand vir kinders.

Genevieve J - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Genevieve J
Saam met vriende

Mooi en rustig.

Sien sterre.

Susan N - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Susan N
Gesin met klein kinders

Baie lekker gewees.

Was wonderlik en stil met goeie mense.

Joy S - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joy S
Saam met eggenoot / lewensmaat

It's been like home away from home.

It's been wonderful. It was really home away from home.

Joanie P - Nov 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joanie P
Gesin met klein kinders

Dit was baie gerieflik.

Anita is baie vriendelik, ons het dit baie geniet daar. Sal definitief weer gebruik maak van die verblyf.

Tatum  - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Tatum
Saam met vriende

Only down fall was that you can't play music and kinder if people are away from home, they tend to have stay awake.

Everything was good and had a good time, spotless house. Only thing was you were limited by the music.

Grant M - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Grant M

Fantasties, goed en net all round great!

Anita's Self-catering is regtig 'n awesome plek om vakansie te gaan hou. Anita self is 'n goeie gasheer wat ons met ope arms verwelkom het. Die huis en woonstel is lekker groot vir 'n groot familie, die braaigeriewe is tops! Ek gaan beslis weer 'n draai daar gaan maak.

Anita's Self-catering's terugvoer

Dear Grant,

Thank you, we are looking forward to seeing you again.

Regards,
Anita's Self-catering

Anita's Self-catering
Kershia P - Sep 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kershia P
Saam met vriende

Wonderlik!

Als was perfek. Baie dankie.

Yolande V - Aug 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yolande V
Gesin met klein kinders

Ons het baie lekker gebly.

Ons het baie lekker gekuier. Dit het gevoel soos huis en Anita is great. Sal definitief weer oorbly. Baie dankie.

Anita's Self-catering's terugvoer

Dit was great om julle as gaste te hê. Welkom weer hier by ons.

Anita's Self-catering
Tobie R - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tobie R
Saam met vriende

Heerlike, rustige omgewing met pragitge uitsig oor die see.

Dit was voorwaar 'n heerlike verblyf. Die omgewing is stil, rustig, veilig en baie mooi. Die akkommodasie het aan al ons verwagtinge voldoen. Sal dit aan ander aanbeveel as 'n opsie as jy verblyf in Danabaai-omgewing soek.

Anita's Self-catering's terugvoer

Bly julle het dit geniet hier in ons paradys. As die kinders weer sport het, weet julle waar om te bly.

Anita's Self-catering
Lourens K - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lourens K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Absoluut fantasties!

Die ligging is asemrowend en die vriendelike diens is fantasties. Parkering is genoeg en veilig. Die kamers is pragtig en mooi skoon.

Anita's Self-catering's terugvoer

Ek is bly julle het dit geniet.

Anita's Self-catering
Ilva R - Jun 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Ilva R

Heerlik.

Het al in baie vakansiehuise gebly maar die een staan kop en skouers uit. Die plek is ruim, skoon en gerieflik met voldoende beddegoed en handdoeke. Sal net aanbeveel dat 'n motorhek opgesit moet word sodat die motor agter 'n hek kan wees.

Liana R - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liana R

Ongelooflik lekker gebly.

Ons het ongelooflik baie lekker gebly. Dit is baie stil en rustig en in die natuur. Die bosbokkies kom tot teenaan die huis. Die eienaars is baie vriendelik en het ons vriendelik en behulpsaam ontvang. Sal Anita's Self-catering weer besoek en definitief aanbeveel.

Anita's Self-catering's terugvoer

Ek is bly julle geniet die omgewing net soos ons. Baie welkom om terug te kom. Het dit genirt om julle hier te hê. Beveel julle sterk aan as gaste.

Anita's Self-catering
Bianca C - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bianca C
Gesin met klein kinders

Baie rustig en mooi uitsig.

Baie vriendelike oom en tannie. Altyd behulpsaam en gee baie om. Eenheid is baie mooi (boonste eenheid).

Anita's Self-catering's terugvoer

Baie bly julle dit geniet aangesien julle die eerste gaste was wat bo gebly het.

Anita's Self-catering
Gerda M - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Gerda M
Gesin met klein kinders

Netjies en gerieflik.

Ons was baie vriendelik ontvang. Die hoofhuis is heerlik groot en ruim en netjies.

Anita's Self-catering's terugvoer

Ek is bly julle het dit geniet. Dankie dat die plekkie so netjies agter gelaat is, dit word waardeer.

Anita's Self-catering
Wilma W - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wilma W
Gesin met klein kinders

Rustige en veilige omgewing.

Ons het werklik 'n heerlike naweek gehad. Al die besienswaardighede en strande is ry afstand, maar nie te ver nie. Die kuier area is ook baie nice en cosy. My kinders kon ook lekker speel.

Anita's Self-catering's terugvoer

Ek is baie bly julle het lekker gerus. Baie stil en rustige mense. Beveel hulle as gaste

Anita

Anita's Self-catering
Sampie V - Mrt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sampie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekend.

Baie gawe en vriendelike mense wat 'n mens baie welkom en tuis laat voel. Pragtige uitsig oor die see en oor fynbos en wild wat reg rondom te siene is. Ek en my vrou het vinnig vriende gemaak, lekker visgevang en plekke besoek. En ons sal definitief weer Anita se plek weer bespreek in die toekoms.

Anita's Self-catering's terugvoer

Sampie en Beverly is baie vriendelik en hulpvaardig.
Het gou vriende geword en sal nog baie kuier as hulle in hulle huis in Grootbrak intrek.

Anita's Self-catering
Anthony M - Feb 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anthony M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker.

Lekker stil area met mooi uitsig.

Anita's Self-catering's terugvoer

Baie dankie vir die mooi woorde. Julle was 'n lieflike groep om te ontmoet!

Anita's Self-catering
Janski C - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Janski C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjies en gasvry.

Dit is baie nejies en die mense is baie vriendelik. Ook 'n pragtige see-uitsig vanuit slaapkamer. Het dit ook geniet om die wilde bokke vanuit die slaapkamer venster te sien.

Anita's Self-catering's terugvoer

Baie dankie en ek is baie bly julle grniet dit hier.

Anita's Self-catering
Monique B - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Monique B
Gesin met klein kinders

Pragtig.

Heerlik rustig en baie mooi uitsig. Ruim kamers en baie netjies.

Anita's Self-catering's terugvoer

Dit was heerlik om julle te ontmoet en was lekker met die kinderjies hier. Groete

Anita's Self-catering
Sathya P - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sathya P
Gesin met klein kinders

Pleasant and comfortable stay.

Thanks Anita and It was pleasant stay at Anita's Self-catering, lovely person and very helpful. The room was very comfortable and with very nice view. There were other visitors just behind the house like, some bucks, tortoise, guinea pigs, lots of birds. It was quite and we enjoyed our stay thoroughly.

Anita's Self-catering's terugvoer

Lovely people from India and was so fortunate to interact with them. I learnt a lot and they enriched my life.

Anita's Self-catering
Theresa S - Nov 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Theresa S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik.

Ons het lekker gebly, netjiese plek. Anita is vriendelik en behulpsaam.

Michelle C - Nov 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle C
Enkelreisiger

Clean, quiet, peaceful.

A lovely, quiet place to stay. Anita ia friendly and helpful. I had a very pleasant stay with a lovely view.

Aubrey V - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Aubrey V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Clean, comfortable accommodation in lovely quiet location with stunning view.

Will definitely come again.

Gert V - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Gert V
Besigheidsreis

Baie privaat en rustig, net die een vir die wat rus soek, baie veilig parkering.

Het lekker gebly en sal hulle weer gebruik.

Liana V - Sep 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Liana V
Saam met vriende

Ek voel net die prys is bietjie te hoog, veral omdat daar geen kuierruimte binne woonstel is nie, en moes ons in die kamer kuier.

Die woonstel is volgens my nie op standaard nie, aangesien daar geen televisiekamer of kuierplek is nie. Ons het meer verwag vir die prys. Die kuierplek is nie deel van die woonstel nie, maar van 'n ander huis wat ook uitverhuur word, en is ver van die woonstel af, dus onprakties.

Charlene J - Aug 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charlene J

Fantasties.

Het dit baie geniet. Sal die plek beslis aanbeveel.

Helena E - Jul 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Helena E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Home away from Home.

Dit het gevoel asof ons oornag 'n see view gekry het in die Kalahari, dit is sowaar 'n home away from home gevoel gewees. Hulle laat voel jou soos deel van die familie en maak dit so gemaklik as moontlik vir 'n mens. Daai plekkie het diep in my hart gekruip.

Erika V - Mei 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Erika V
Enkelreisiger

Gemaklik.

Gemaklike verblyf en waarde vir geld.

Thys B - Mei 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thys B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Stil en rustig.

Lekker gebly. Stil en rustig en uitsig baie mooi. Blyplek skoon en netjies en alles wat nodig het was beskikbaar. Anita vriendelik en behulpsaam en het uit haar pad gegaan om ons welkom te laat voel.

Rentia P - Apr 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rentia P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Sielerus!

Baie dankie Anita vir jou vriendelike ontvangs. Ons tyd was net te kort. Om soggens in die bed te lê en die bokkies en voëls by waterbak dop te hou, koffie in die hand en die see op die horison. Wat meer wil jy hê? Die akkommodasie is goed toegerus en baie veilig. Sal dit enige tyd aanbeveel. Sien uit om weer te kom kuier.

Anita's Self-catering's terugvoer

Ek is bly julle het dit geniet. Ek sê altyd ons bly in die hemel.
Groete
Anita

Anita's Self-catering
Lee G - Jan 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lee G
Gesin met tieners

Ons het baie lekker gebly, dit was skoon en netjies, sal Anita's self catering aanbeveel.

Ons het dit geniet om by Anita's te bly, die huisie was mooi netjies en skoon. Danabaai is 'n pragtige, rustige omgewing en ons sal graag weer daar plek bespreek in die toekoms.

Dominique D - Jan 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dominique D

Rustig en mooi uitsig.

Was baie lekker, sal weer daarnatoe gaan en beslis aanbeveel.

Chris J - Jan 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chris J

Uitstekende ligging, persoonlike diens, netheid.

Die woonstel is baie skoon en alle toerusting is daar, ligging en Anita se persoonlike aandag is fantasties, ek sal die verblyf beslis aanbeveel.

Rene H - Jan 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rene H
Gesin met tieners

Privaat en veilig en baie stil.

Ons het heerlik gebly by Anita, haar gasvreiheid was wonderlik. Ek sal net wil aanbeveel dat sy Wi-Fi aan haar gaste kan bied.

Melody C - Mrt 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Melody C
Gesin met tieners

Heerlik ingerig en lieflike verblyf.

'n Lieflike huis met als wat mens moontlik kan nodig hê! Vriendelike ontvangs en behulpsaam deurentyd. Ek sal enige tyd weer daar bly en dit hoogs aanbeveel.

Anita's Self-catering's terugvoer

Hi Melody.
Dit was my plesier om sulke vriendelike en aangename mense hier te kon huisves.
Julle altyd weer baie welkom.
Groete

Anita's Self-catering
Arthur B - Mrt 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Arthur B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was vir ons onvergeetlik.

Heerlike huis, dierbare mense, pragtige uitsig en die stilte kos vir ons siel. Sal baie graag weer wil gaan dan net baie langer.

Jayson S - Jan 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jayson S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Asemrowende verblyf en ongelooflike gasvryheid!

Anita het ons na die groter drieslaapkamerhuis opgegradeer sonder enige addisionele koste! En het ons met 'n ongelooflike ontvangs verwelkom na 'n baie lang dag van bestuur! Ek sal met absolute plesier weer haar akkommodasie wil gebruik as ek weer in Mosselbaai kom!

Iwan D - Jan 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Iwan D
Gesin met klein kinders

Baie aangenaam. Ruim huis met asemrowende uitsig.

Alles is mooi skoon. Lekker ingeboude braai. Asemrowende uitsig. Anita was baie behulpsaam. Die huis is groot en netjies versorg. Daar is selfs 'n skottelgoedwasser en wasmasjien. Die omgewing voel baie veilig. Ons en die kinders het dit baie geniet. Sal definitief weer daar wil gaan vakansie hou. Die dorpie is rustig en die strand is baie mooi. Naby Mosselbaai en Hartenbos maar weg van die vakansie "rat race".

Jack D - Des 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Jack D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker, net ver van die see.

Die huis kan gesellig wees as jy bv. 2 gesinne tuisgaan. Die huis het 'n bedekte patio met 'n braai.

Annette F - Okt 2015
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Annette F
Saam met vriende

Baie lekker gewees.

Ons het baie lekker gebly. Daar kan miskien net 'n bietjie meer eetgerei wees soos byvoorbeeld broodrooster, eierspaan en braaibak. Verder was dit als baie netjies en lekker.

Anita's Self-catering's terugvoer

Beste Annette,

Baie dankie vir terugvoer, ons is bly julle het die verblyf geniet. Ons sal aandag gee aan jou versoek.

Vriendelike groete,
Anita

Anita's Self-catering
Bertie J - Aug 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bertie J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aangenaam!

Dit was vir ons 'n aangename tyd en ons sê baie dankie.

Joelandi B - Aug 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joelandi B
Saam met vriende

Rustig en veilig. Gasvryheid 10 uit 10!

Netjies en baie vriendelike mense. Sal definitief aanbeveel en self weer daar gaan bly.

Vereena P - Aug 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vereena P

Will go again!

The area is beautiful, the house as well and the owners are friendly. We will definitely go again. Worth the money. The house was fully equipped with all the necessary amenities.

Marcello P - Jul 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marcello P
Gesin met klein kinders

Baie geniet, asemrowende uitsig.

Sal definitief weer gaan.

Elmarie R - Jun 2015
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Elmarie R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goeie waarde vir geld. Netjies met 'n pragtige uitsig.

Dit was baie netjiese en gerieflike verblyf. Ons het baie welkom gevoel en het ons verblyf daar baie geniet. Die uitsig is baie mooi! Ons sal weer soontoe teruggaan. Kan dit aanbeveel.

Patricia B - Mei 2015
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Patricia B

Will not stay there again.

Anita is a lovely person, she made sure we were comfortable and we were really only there for a family reunion, but I will not take that accommodation again. I was a little disappointed in the space available. I did not realise there was no lounge and also not really a kitchen, there is only a microwave available. The kitchen basin is in the bathroom and you cannot use the bath due to this. The shower door does not stay closed.

Anita's Self-catering's terugvoer

We are sorry that you found the flat inadequate. Maybe you should have booked the house rather than the flat if you were planning to have a family reunion with a lot of people. The flat has less space, which are indicated on the website, but in case of a misunderstanding, we also stated this clearer on the website now. It is suitable to sleep 1-4 people with two bedrooms, a bathroom and kitchenette and does not have a lounge. However, we have equipped the kitchenette now with additional utensils and the shower door are fixed.

Anita's Self-catering
Nicolene G - Apr 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicolene G
Gesin met klein kinders

Baie netjies en vriendelike ontvangs.

Huis was baie netjies en ontvangs baie vriendelik. Pragtige uitsig.

Lauretha V - Apr 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lauretha V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het vir drie aande by Anita's Self-catering oorgeslaap.

Ons het baie lekker gebly. Anita is baie vriendelik en het hulp aangebied met alles wat ons nodig het. Die uitsig oor die see vanuit twee slaapkamers is pragtig. Ek kan enige tyd Anita's self-catering aanbeveel.

Rene K - Mrt 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rene K
Gesin met klein kinders

Lekker gerus!

Die verblyf was netjies, skoon en lekker groot. Die see-uitsig is 'n bonus gewees. Sal enige tyd teruggaan.

Connie B - Mrt 2015
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Connie B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Alhoewel ons net vir 1 week daar was, het ons die verblyf baie geniet - baie ruim en netjies.

Dit was baie aangenaam en ek sal dit met graagte aanbeveel! Omgewing is heerlik stil en rustig en die woonstel was baie ruim en netjies. Die gasvrou was baie vriendelik en behulpsaam - doen se voort Anita!

Gary M - Feb 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gary M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lieflike aand gehad. Akkommodasie is uitstekend.

Ons sal graag in die Desembervakansie weer daar wil slaap.

Nadine H - Feb 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Nadine H
Saam met eggenoot / lewensmaat

We definitely enjoyed our stay, lovely service. Well done!

We had a great time at Anita's, she gave us a warm welcome. I have already recommended the place to my friends and family. The view was absolutely amazing, loved it.

Vanaf R400
per nag (plek vir 2)
Vanaf R400
per nag (plek vir 2)
Vanaf R400
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: E Grata-straat 48, Danabaai, 6510, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDBmY2RkMjFhLTUxODItNDMyMS04NDc1LTkzMTJlZDE4NmFiZQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R400  per nag (plek vir 2) 89 5 1 5 48 E Grata Street Dana Bay 6510 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-20:00 10:00 -34.199794471143 22.027197373016
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za