+80

Anita's Self-catering

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 48 E Grata Street, Dana Bay, 6510, Wes-Kaap
  • Vanaf R600 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Anita's is in die rustige Danabaai langs die parkgordel en 1 km van die strand af geleë. Die eenhede het 'n see-uitsig en is naby baie pragtige strande, gholfbane en besienswaardighede van die Tuinroete.

Verblyf word in 2 eenhede gebied en het elk slaapplek vir 4 gaste. Die eenhede sluit Anita's Flat No. 1 en No. 3 op die boonste verdieping in. Daar is gemaklike beddens in elke eenheid, asook 'n badkamer met 'n bad en stort. Linne en handdoeke word voorsien.

Besienswaardighede in die omgewing sluit in: Danabaai se strand, restaurante, museums, hawe- en seiljaggeriewe, watersport, en eko-avontuurgeleenthede.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Mooi uitsig

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 232 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Gottfried V
Saam met lewensmaat
5.0
Very nice place in a peaceful road. You can sit outside having a nice sea view. We were warmly welcomed and were shown around by Anita ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Nov 2025
Magmoed L
Saam met lewensmaat
5.0
Verblyf, gasheerheid, alles was fantasties. Die verblyf was fantasties. Gasheerheid was uitstekend. Sal weer dit wil gebruik vir die toekomende vakans...
Sien meer
Nov 2025
Edwin R
Saam met lewensmaat
5.0
Baie lekker gebly, sal binnekort weer gaan. Ons was mooi ontvang deur Anita. Ons sal dit geniet om weer terug te gaan. Baie vriendelike gasvrou.
Nov 2025
Chanique L
Gesin met klein kinders
5.0
Ongelooflik. Dit was verskriklik lekker en rustig. Ons het hierdie wegbreek nodig gehad en dis wat ons gekry het. Die oulike bokkies het my dogterkie ...
Sien meer
Nov 2025
Letania W
Gesin met klein kinders
5.0
The stay was pleasant and the host is very kind. We had a pleasant stay at Anita's. The host is welcoming and accommodating. She was al...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Okt 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Anita Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 232

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • 48 E Grata Street, Dana Bay, 6510, Wes-Kaap
  • Gaste dink Anita's Self-catering het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 600
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 600
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 600
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 48 E Grata Street, Dana Bay, 6510, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7dc49572aff774dc522066211db5b1a0fe5d27a93581e40475e8e870f9fd950d61a44ed641be7d2083e41f0051052e46e31a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R600 per nag (plek vir 4) 232 5 1 5 48 E Grata Street Dana Bay 6510 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -34.199794471143 22.027197373016

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang