Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Ankergooi

Selfsorg
2 Ankergooi
Vanaf
Vanaf R900
per eenheid
Beskrywing

Hierdie woonstel op die onderste verdieping het slaapplek vir 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die eerste slaapkamer het 1 dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en die derde slaapkamer het 1 dubbelbed. Gaste in die tweede en derde slaapkamers deel 'n badkamer met 'n bad en 'n stort. Die kombuis is met 'n tweeplaatstoof, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware, asook 'n wasmasjien en skottelgoedwasser toegerus. Die eetarea het 'n sitarea vir 6 mense. Die sitarea het 'n TV met die volle DStv-pakket. Let asb. dat daar trappe in die eenheid is en dit mag onveilig wees vir gaste met gestremdhede, bejaarde gaste of klein kinders.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Gaste moet asb. hulle eie braairooster saambring.
Troeteldiere word ongelukkig nie toegelaat nie.
Rook word nie in die eenheid toegelaat nie.
Linne en handdoeke word voorsien.
Neem asb. kennis dat die onderste eenheid via trappe bereik word en dalk nie geskik is vir jong kinders, bejaardes of gaste met gestremdhede nie.
Hierdie perseel het sonpanele en batterykrag in die geval van beurtkrag.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
1 Ankergooi
Vanaf
Vanaf R2 000
per eenheid
Beskrywing

Hierdie woonstel op die boonste verdieping en het slaapplek vir 2 en beskik oor 1 slaapkamer, 1 volledige badkamer en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die slaapkamer het 'n dubbelbed. Die badkamer het 'n stort, wasbak en 'n aparte toilet. Die kombuis is met 'n tweeplaatstoof, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei, breekware, wasmasjien en skottelgoedwasser toegerus. Die eetarea het 'n TV met die volle DStv-pakket. Daar is onderdakparkeerplek vir 1 voertuig.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Dubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
Kamergeriewe
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Gaste moet asb. hulle eie braairooster saambring.
Troeteldiere word ongelukkig nie toegelaat nie.
Rook word nie in die eenheid toegelaat nie.
Linne en handdoeke word voorsien.
Neem asb. kennis dat die onderste eenheid via trappe bereik word en dalk nie geskik is vir jong kinders, bejaardes of gaste met gestremdhede nie.
Hierdie perseel het sonpanele en batterykrag in die geval van beurtkrag.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R900
per nag (plek vir 2)
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Birkenhead-straat 3, De Kelders, 7220, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAjySYVDd4vl1C8BCJ9Y8H8V4RDXjOQ8OHlWZYet7VFkwOR6fiBv?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag (plek vir 2) 8 5 1 5 3 Birkenhead Street De Kelders 7220 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-16:00 10:00 -34.562223 19.354007
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem